Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Offgrid Tours and Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Jaco M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2022

Verblyf is netjies en skoon. Daar is by inboek bevestig dat ons ontbyt Sondagoggend 08h30 kan geniet, om 08H30 Sondagoggend word ons meegedeel dat daar eers na 'n winkel gegaan moet word om items te gaan koop waarop ons toe gery het sonder ontbyt aangesien ons nog ander verpligtinge gehad het. Geen opwasplek vir skottelgoed in die eenheid slegs 'n bitterklein wasbakkie is badkamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Zanne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Fantasties! Wat 'n lieflike plek! Marlene het ons baie welkom laat voel en die ontbyt wat sy bedien het was absoluut heerlik. Baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan E
Kort verblyf
5.0
Feb 2021

Rustig. Ontspanne. Vriendelike gasvrou. Akkommoderend. 'n Baie vriendelike ontvangs. Heerlike ontbyt waarmee baie moeite gedoen is. Ontspanne en die rustigheid wat ek nodig had na 'n baie stresvolle tyd by die werk. Kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jd W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Dit was heerlike kuier saam met gasvrye mense in baie mooi plekkie. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Die ontbyt was heerlik en die plekkie is net reg vir n lekker naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Offgrid Tours and Accommodation
Baie dankie Jd. Dankie vir jul ondersteuning en altyd welkom. Hoop om gou weer te sien. Groete Marlene

Marius B
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2020

Baie mooi en netjies gastehuis. Sal vir seker weer gebruik maak van Offgrid. Baie skoon geriewe en met groot smile ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2020

As gevolg van omstandighede kon ons nie tussen die inkloktye inboek nie, het met Marlene gereël en ons kon al vroeg die sleutel kry. Baie goeie diens gekry. Netjies en baie lekker daar gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Arshad E
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Marlene was fantasties en so ook die ontbyt. Dit is nou regtig waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Offgrid Tours and Accommodation
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly om so goeie rensies te kry. Ons gaan altyd uit ons pad om ons gaste so gemaklik as montlik te laat voel. Groete Marlene

Tranchia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Dadelik tuis gevoel. Baie hartlike ontvangs gehad. Het sommer dadelik tuis gevoel. Gastehuis is baie goed en netjies ingerig met alles wat nodig is. Heerlike ontbyt was aan ons bedien. Sal beslis aanbeveel en self ook weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Offgrid Tours and Accommodation
Baie dankie.Dit is ons voorreg om vir ons gaste net die beste te gee.

Lelanie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Onvergeetlik. Tannie Marlene en oom Nick is die beste. So vriendelik en elke dag dieselfde. Tannie Marlene maak die beste ontbyt. Alles was mooi skoon en baie netjies. Ons sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marshall B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2019

Baie goeie ervaring. Verblyf baie gerieflik en baie vriendelik mense, diens is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AW Stevensstraat 16, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyZTM0NjA2LTNjZTAtNDMzMy04YTk0LTlkNWYxYWRiYjgxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 16 AW Stevens Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.78664 18.16581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang