Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Offgrid Tours and Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Offgrid Tours and Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jaco M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Verblyf is netjies en skoon.

Daar is by inboek bevestig dat ons ontbyt Sondagoggend 08h30 kan geniet, om 08H30 Sondagoggend word ons meegedeel dat daar eers na 'n winkel gegaan moet word om items te gaan koop waarop ons toe gery het sonder ontbyt aangesien ons nog ander verpligtinge gehad het. Geen opwasplek vir skottelgoed in die eenheid slegs 'n bitterklein wasbakkie is badkamer.

Zanne S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne S

Fantasties!

Wat 'n lieflike plek! Marlene het ons baie welkom laat voel en die ontbyt wat sy bedien het was absoluut heerlik. Baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar oornag.

Mariaan E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan E

Rustig. Ontspanne. Vriendelike gasvrou. Akkommoderend.

'n Baie vriendelike ontvangs. Heerlike ontbyt waarmee baie moeite gedoen is. Ontspanne en die rustigheid wat ek nodig had na 'n baie stresvolle tyd by die werk. Kan dit sterk aanbeveel.

Jd W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd W

Dit was heerlike kuier saam met gasvrye mense in baie mooi plekkie. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Die ontbyt was heerlik en die plekkie is net reg vir n lekker naweek wegbreek.

Offgrid Tours and Accommodation se terugvoer

Baie dankie Jd.
Dankie vir jul ondersteuning en altyd welkom. Hoop om gou weer te sien.
Groete
Marlene

Offgrid Tours and Accommodation
Marius B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Baie mooi en netjies gastehuis.

Sal vir seker weer gebruik maak van Offgrid. Baie skoon geriewe en met groot smile ontvang.

Adri V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V

As gevolg van omstandighede kon ons nie tussen die inkloktye inboek nie, het met Marlene gereël en ons kon al vroeg die sleutel kry. Baie goeie diens gekry.

Netjies en baie lekker daar gebly.

Arshad E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arshad E

Marlene was fantasties en so ook die ontbyt.

Dit is nou regtig waarde vir jou geld.

Offgrid Tours and Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly om so goeie rensies te kry. Ons gaan altyd uit ons pad om ons gaste so gemaklik as montlik te laat voel.
Groete
Marlene

Offgrid Tours and Accommodation
Tranchia C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tranchia C

Dadelik tuis gevoel.

Baie hartlike ontvangs gehad. Het sommer dadelik tuis gevoel. Gastehuis is baie goed en netjies ingerig met alles wat nodig is. Heerlike ontbyt was aan ons bedien. Sal beslis aanbeveel en self ook weer daar tuisgaan.

Offgrid Tours and Accommodation se terugvoer

Baie dankie.Dit is ons voorreg om vir ons gaste net die beste te gee.

Offgrid Tours and Accommodation
Lelanie F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie F

Onvergeetlik.

Tannie Marlene en oom Nick is die beste. So vriendelik en elke dag dieselfde. Tannie Marlene maak die beste ontbyt. Alles was mooi skoon en baie netjies. Ons sal beslis weer terug wees.

Marshall B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall B

Baie goeie ervaring.

Verblyf baie gerieflik en baie vriendelik mense, diens is tops!

Wicus V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V

Awesome.

Vriendelike ontvangs, gerieflike kamer en alles word voorsien en 'n baie goeie ontbyt. Sal enige tyd weer daar bly.

Offgrid Tours and Accommodation se terugvoer

Baie dankie, ons strewe om dit so huislik moontlik te maak vir ons gaste.
Groete
Marlene & Nic

Offgrid Tours and Accommodation
Johan P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Dit was beslis 'n besoek werd.

Ons was hartlik ontvang deur ons gasvrou, Marlene. Die plek was mooi skoon, die ontbyt was heerlik. Marlene het spesiaal moeite gedoen omdat ons nie vark eet nie het sy nogtans heerlike ontbyt voor sien. Dankie, Marlene, ons wil julle nie net aanbeveel nie, maar sal beslis weer as ons Weskus toe kom, by Offgrid Tours kom bly.

Offgrid Tours and Accommodation se terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie, dit was net 'n plesier. Julle was sulke wonderlike gaste.

Kom kuier gerus weer. Ons mis julle.

Groete
Marlene en Nic

Offgrid Tours and Accommodation
Noel B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Noel B

Flower season.

Excellent establishment, clean, comfortable, and delightful hospitality. Will use Offgrid Tours and Accommodation again in future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Blommeseisoen.

Uitstekende onderneming, skoon, gemaklike en aangename gasvryheid. Sal in die toekoms weer van Offgrid Tours and Accommodation gebruik maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marchelle H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marchelle H

Voel soos om by die huis te wees.

Die eienaars het ons regtig so tuis laat voel - ons het saam gekuier om 'n tafel op die ou einde van die dag. Baie privaatheid gegun, maar die beste was die heerlike ontbyt. Beslis baie waarde vir geld!

Offgrid Tours and Accommodation se terugvoer

Baie dankie, ons gaste is soos ons eie familie.

Offgrid Tours and Accommodation
Marius B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Baie netjiese en skoon plek, was lekker om daar oor te slaap.

Vriendelike mense en baie lekker ontbyt elke dag!

Johanna M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M

Dit was onvergeetlik.

Die eienaars was vriendelik en ons het gevoel ons was deel van die gesin en ons vriende kring uitgebrei.

Sanmarie F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanmarie F

Gerieflik en netjies.

Een nag verblyf was goed.

Rushda S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rushda S

Myself and my family had an amazing time at Offgride Tours and Accommodation.

Stunning venue to stay at. Owners were so friendly and helpful and so accommodating with halaal breakfast. Will definitely go back!

William W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William W

Dit was aangenaam.

Ons was hartlik ontvang. Diens was van 'n hoë gehalte.

Marietha S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marietha S

Lekker.

Eienaars is baie vriendelik.

Nicole G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole G

Gerieflik.

Ons het gerieflik gebly. Ontbyt was fantasties. Sal definitief weer gaan.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AW Stevensstraat 16, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyZTM0NjA2LTNjZTAtNDMzMy04YTk0LTlkNWYxYWRiYjgxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 16 AW Stevens Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.78664 18.16581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang