Offgrid Tours and Accommodation
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: AW Stevensstraat 16, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Offgrid Tours and Accommodation bied gerieflike verblyf in Velddrif.
Gaste kan verblyf in een van ons 3 kamers bespreek. Elke kamer het 'n privaat ingang, on suite-badkamer met 'n stort met 2 enkelbeddens en dubbelbed in kmr 2 & 3 Kmr 1 het 2 x enkelbeddens al 3 kmrs het 1 x hangkas.
Daar is ook 'n private buite-kuierplek vir elke kamer met 'n braai vir die lekker somersdae. WiFi-toegang met Open ViewTV. Verder is daar ook binne braaigeriewe en parkeerplek voor elke kmr.. Ontbyt word by die tarief ingesluit. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Offgrid Tours and Accommodation is net 100 m van die Bergrivier af en slegs 600 m van verskeie winkels en restaurante af. Velddrif bied 'n magdom doendinge soos gholf, visvang, voetslaan en besoeke aan die Weskus Fossielpark. Kusdorpies soos Paternoster en St Helenabaai is binne 35 km van ons af en daar is ook oorgenoeg besienswaardighede en doendinge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- AW Stevensstraat 16, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Offgrid Tours and Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: AW Stevensstraat 16, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang