Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: O'Grady Plaas, Houtenbek 97JT, 6,6 km vanaf Tonteldoos, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages is 'n privaat plaas, 25 km noord van Dullstroom in Mpumalanga. Gerieflik verblyf is beskikbaar in 2 kothuise, ideaal vir kunsvlieghengelaars of diegene wat op soek is na rus en vrede.

Die Grannies Kothuis is 'n klein kothuis met 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuisie en 'n sitarea met 'n kaggel. Oumas Kothuis is 'n vierslaapkamer-kothuis met 2 badkamers, 'n oopplan-kombuisie en -leefarea met 'n kaggel. Eke kothuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond en stoof en 'n mikrogolf.

Die plaas is ideaal vir voetslaan, voëlkyk en bergfietsry en gaste kan daarna 'n drankie rondom die vuur geniet. Daar is maklike en moeilike voetslaanroetes. Die roetes is nie goed gemerk nie, maar gaste kan maklik die bees-paaie of karspore volg en die beeshekke gebruik om van een veld na die ander te beweeg. Die plaashekke moet toegemaak word en honde moet op 'n leiband wees indien daar beeste naby is. Daar is 200 spesies veldblomme, wat orgideë, pelargoniums en bloublokkies insluit.

Dullstroom is 'n paradys vir voëlkykers en huisves meer as 300 spesies, waaronder 3 spesies van die bedreigde Suid-Afrikaanse kraanvoël. Voëllyste is in die kothuise beskikbaar. Dullstroom is bekend vir hoogte-opleiding en bied 'n paar uitdagende ritte op die perseel en in die nabye omgewing.

Die plaas dateer uit 1879. 'n Katolieke kerk is in 1951 deur die gesin gebou en dienste word nog elke eerste Saterdag van die maand gehou.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jan V
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker! Dit was die perfekte lang naweek. Ons het dit ongelooflik baie geniet.
Aug 2024
Scott Q
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, relaxing and quiet getaway. We had a very relaxing stay on the farm. We were able to walk for ages around the farm. There is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Madeleine V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike herlaai van batterye! Ons het heerlik gebly in Grannies Cottage! Die vuurherd was al Vrydagaand aangesteek, want dit was heel koel in die omg...
Sien meer
Apr 2024
Lizelle W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig, mooi en lekker om afteskakel. Ons het baie lekker gebly, ons het ook ons 2 x Scottish Terriers saam gevat. Hulle het dit ook baie geniet ...
Sien meer
Mrt 2024
Ricardo G
Gesin met klein kinders
5.0
A place to breathe. O'Grady's farm is a beautiful place with a wonderful little history. We went with our 2 x 3-year-olds and 1-year-ol...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • O'Grady Plaas, Houtenbek 97JT, 6,6 km vanaf Tonteldoos, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
  • Gaste dink O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: O'Grady Plaas, Houtenbek 97JT, 6,6 km vanaf Tonteldoos, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7af242661b441e1263468014b23e6769b92df3d16a1dc94a6a3cfef4bb623563da594d3d416e04055f7c49c48889cd3ef973?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 O'Grady Farm Houtenbek 97JT, 6.6 km from Tonteldoos 1111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.341368482212 30.021489253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang