O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: O'Grady Plaas, Houtenbek 97JT, 6,6 km vanaf Tonteldoos, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages is 'n privaat plaas, 15 km noord van Dullstroom in Mpumalanga. Gerieflik verblyf is beskikbaar in 2 kothuise, ideaal vir kunsvlieghengelaars of diegene wat op soek is na rus en vrede.
Die Grannies Kothuis is 'n klein kothuis met 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuisie en 'n sitarea met 'n kaggel. Oumas Kothuis is 'n vierslaapkamer-kothuis met 2 badkamers, 'n oopplan-kombuisie en -leefarea met 'n kaggel. Eke kothuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond en stoof en 'n mikrogolf.
Die plaas is ideaal vir voetslaan, voëlkyk en bergfietsry en gaste kan daarna 'n drankie rondom die vuur geniet. Daar is maklike en moeilike voetslaanroetes. Die roetes is nie goed gemerk nie, maar gaste kan maklik die bees-paaie of karspore volg en die beeshekke gebruik om van een veld na die ander te beweeg. Die plaashekke moet toegemaak word en honde moet op 'n leiband wees indien daar beeste naby is. Daar is 200 spesies veldblomme, wat orgideë, pelargoniums en bloublokkies insluit.
Dullstroom is 'n paradys vir voëlkykers en huisves meer as 300 spesies, waaronder 3 spesies van die bedreigde Suid-Afrikaanse kraanvoël. Voëllyste is in die kothuise beskikbaar. Dullstroom is bekend vir hoogte-opleiding en bied 'n paar uitdagende ritte op die perseel en in die nabye omgewing.
Die plaas dateer uit 1879. 'n Katolieke kerk is in 1951 deur die gesin gebou en dienste word nog elke eerste Saterdag van die maand gehou.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- O'Grady Plaas, Houtenbek 97JT, 6,6 km vanaf Tonteldoos, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
- Gaste dink O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: O'Grady Plaas, Houtenbek 97JT, 6,6 km vanaf Tonteldoos, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang