Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Oh Hello

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Annelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Love Cannon Rocks! Ons het 'n absolute heerlike oornag aand gehad. Ek wou graag vir die naweek bly, maar die plek was reeds bespreek. Ek het baie lekker geëet by Roes Restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflik, netjies, veilig, vriendelik en asemrowend! Asemrowend. Mens kan dit nie beskryf nie, maar moet dit eerstehands beleef. Paul en Idda was ongelooflik en hulle kennis rondom die area se geskiedenis en sy mense gaan jy moeilik op 'n ander plek kry. Baie dankie en hoop om sommer gou weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik. Pragtige uitsig, kan nie vir 'n beter uitsig vra nie. Stukkie hemel op aarde. Woonstel skoon en netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Eienaars baie aangename mense. Sal graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muhammed Yaameen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

So close to the ocean with all the facilities needed. Excellent place. Amazing location, close to the ocean. Really friendly hosts. Perfect place, with all amenities needed and thoughtful homely touches. Would definitely recommend! Perfect for two people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marianca E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie mooi! Ons het baie lekker gebly. Lekker op die strand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicci O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

One night stay. No complaints, lovely view and lovely hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent. Very good. Clean and comfortable right on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpho M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Easy and efficient process. Wonderful hosts. Incredible weekend. The stay with Leda and Paul in Cannon Rocks was incredible. It was our second time with the hosts and we were not disappointed. The place was more beautiful than we remembered and the hosts were wonderful as ever. Viya made it stress-free and I cannot recommend it enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merril C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Great place! Great place on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Wonderlik. Absoluut. Gasvrou was altyd beskikbaar met inligting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ieda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-weg 489, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlmrgbyz3zaf1JUhSw2dCqJDpTJSOcwSBRa2yzgqxmeVd1J9j3F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 489 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.746742191197 26.552930509301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011