Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oh So You Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anne-Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Oh So You Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rudie F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie F

Het baie veilig en welkom gevoel.

Baie vriendelike diens van gasvrou.

Oh So You Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Rudi.

Ons sien reeds uit na julle volgende besoek.

Oh So You Guest House
Jayson O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayson O

Excellent hospitality and a comfortable room.

Lovely guesthouse with friendly staff and owner. Wonderful bed and a very comfortable sleep. When a small issue came up with the shower misbehaving, they were quick to try to fix it. I'll definitely come here again if work calls me back to Kroonstad.

Monica V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V

Sien bo.

Vriendelik ontvang, mooi ligging.

Louise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Netjiese en skoon. Baie vriendelik.

Wat 'n aangename oorslaap. Ons het sommer dadelik welkom gevoel. Kamer was skoon en netjies.

Oh So You Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Louise.
Was vir ons ook 'n baie aangename ervaring om julle te ontvang en ontmoet.
Hoop ons het binnekort die voorreg om julle te verwelkom.

Oh So You Guest House
Sias O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias O

Fantasties

Ek het die verblyf baie geniet. Gasvryheid was baie goed en het sommer tuis gevoel. Ek sal weer van die verblyf gebruik maak. Deur julle het ek nog nie 'n teleurstelling gehad nie. Alles is georganiseerd. Puik, dankie.

Oh So You Guest House se terugvoer

Dankie Sias
Jy was 'n ongelooflike aangename gas.
Ons sien reeds uit na jou volgende besoek.
Bezalel vir jou.

Oh So You Guest House
Izett G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izett G

Baie lekker gewees.

Dit was heerlik. Die aircon was reeds aan in ons kamer toe ons daar kom en dit was 'n snikhete 35 grade buite.

Oh So You Guest House se terugvoer

Dankie Izett. Dit was voorwaar 'n aangename ervaring om jou te ontvang en huisves.

Oh So You Guest House
Anita N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita N

Aangename verblyf in 'n stil omgewing.

Pragtige eenheid, vriendelike gasvrou, veilige parkering. Die swembad was 'n wenner!

Oh So You Guest House se terugvoer

Baie dankie, Anita, julle was ongelooflike gawe gaste.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Mooi 2024.

Oh So You Guest House
Shokath R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shokath R

Home away from home.

Very well maintained, clean and affordable accommodation. The hostess is fantastic. Highly recommend this premises.

Oh So You Guest House se terugvoer

Much appreciated Shokath.

Looking forward to your safe return

Oh So You Guest House
Petro S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Heerlike lafenis.

Ideaal geleë. Vriendelike diens.

Lizette M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Awesome place to overnight.

Perfect place to overnight on a roadtrip. My parents loved their stay at your beautiful guesthouse. You are friendly and kind. Made them feel at home and they enjoyed their over night stay. Thank you Anne for making them feel welcome and special.

Ronnie O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie O

Clean, friendly and accommodating.

The hosts were extremely friendly and accommodating and served delicious home-cooked meals. Would definitely consider staying there again.

Marcus S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marcus S

We were not placed in the room we requested and we requested breakfast but, unfortunately, we were told that no breakfast will be served that weekend.

We arrived 16:15 and the room we were placed in was not ready. The previous tenant was still moving out. The manager told us that the room was cleaned but the previous tenant only stored his stuff in the room because he worked in a dangerous area and could not take it with. Unfortunately, there were still toiletries in the bathroom and bottles, etc. next to the fridge. We requested a room overlooking the garden and swimming pool, instead we were placed in a room overlooking the street. We requested breakfast when we booked the guesthouse which was confirmed by the manager but on arrival, we were told that no breakfast would be served that weekend. Only one roll of toilet paper was placed in the bathroom and my wife had to take extra from another room in the guesthouse.

Bennie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bennie S

Swak.

Baie swak. Baie swak. Baie swak.

Oh So You Guest House se terugvoer

Bennie, ek dink jou opmerking is heel ongevraag en onvanpas. Tydens ons telefoniese gesprek het ek jou as 'n intelligente, aangename man opgesom. Jy is ook in 'n bedryf waar daar voortdurend veranderlikes is. Ek het tydens ons gesprek vir jou die situasie verduidelik. Wat swak, baie swak was is hoe jy die gasvrou by die gastehuis hanteer het waarheen ons julle ter nouer nood moes stuur. Ek het die besprekings platform gebel en die situasie verduidelik. Ons wou 'n konformie met jou aangaan vir enige ongerief.
Nietemin, geniet julle vakansie.

Oh So You Guest House
Debbie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie L

Friendly and convenient.

Our host was great and the room was spacious with a separate big bathroom.

Oh So You Guest House se terugvoer

Thank you Debbie. This is a huge compliment.
All the best.
Looking forward to your next visit.

Oh So You Guest House
Adri E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri E

'n Pragtige en rustige oornagverblyf ná 'n lang pad. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik geslaap.

Ons sal definitief weer van hierdie gastehuis gebruik maak in die toekoms.

Oh So You Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie Adri.
Julle is voorwaar die gaafste groep reisgenote.
Hoop die wapad roep spoedig.
Sien uit na julle volgende besoek.

Oh So You Guest House
Sybrand V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand V

Gerieflike, ruim kamers met heerlike storte.

Vooraf bevestiging getuig van goeie diens en jou behoeftes word bepaal - goeie gasvrou. Kamers is heerlike ruim, met alle geriewe en storte is 'n fees. Baie lekker oornagplek op pad na bestemming.

Oh So You Guest House se terugvoer

Baie dankie Mariette.
Komende van 'n wel berese gaste soos julle, is dit voorwaar 'n groot kompliment. Hier by Oh So You Guesthouse sien ons reeds weer uit na julle volgende besoek. Julle is ongelooflike aangename gaste.
Seenwense vir julle.

Oh So You Guest House
Marcelle V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V

Ongelooflik lekker gewees.

Wil net baie dankie sê, ons sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Oh So You Guest House se terugvoer

Dankie vir julle ook.

Julle was voorwaar 'n bitter gawe familie.

Sien reeds uit na julle volgende besoek.

Oh So You Guest House
Martin F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin F

Ons het baie lekker gekuier. Netjiese plek en vriendelike mense.

Die gastehuis word baie goed onderhou en is beslis aan te beveel vir oorbly.

Oh So You Guest House se terugvoer

Baie dankie, Martin.

Was 'n groot plesier om jul eerste staning te wees.

Hoop julle het die res van julle vakansie ook geniet.

Sien daarna uit om jul gawe gesin weer te verwelkom.

Oh So You Guest House
Elmari R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari R

Baie goeie keuse vir verblyf in Kroonstad.

Baie dankie, ons het heerlik gebly. Sal julle beslis by almal wat ons ken aanbeveel. Ons sien julle definitief weer.

Oh So You Guest House se terugvoer

Baie dankie Elmari, so bly julle het dit geniet by ons. Sien uit na julle volgende kuier.

Groete.

Oh So You Guest House
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowe-straat 15, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFXRcgWmLHrJZ8INuYPEagbauLKrHQrlwNYQM2b7zYzvu3X4gC7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 15 Rowe Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.66906 27.25134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang