Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oh So You Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Rudie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Het baie veilig en welkom gevoel. Baie vriendelike diens van gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lize
Oh So You Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Rudi. Ons sien reeds uit na julle volgende besoek.

Jayson O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Excellent hospitality and a comfortable room. Lovely guesthouse with friendly staff and owner. Wonderful bed and a very comfortable sleep. When a small issue came up with the shower misbehaving, they were quick to try to fix it. I'll definitely come here again if work calls me back to Kroonstad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sien bo. Vriendelik ontvang, mooi ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Netjiese en skoon. Baie vriendelik. Wat 'n aangename oorslaap. Ons het sommer dadelik welkom gevoel. Kamer was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lize
Oh So You Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Louise. Was vir ons ook 'n baie aangename ervaring om julle te ontvang en ontmoet. Hoop ons het binnekort die voorreg om julle te verwelkom.

Sias O
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Fantasties Ek het die verblyf baie geniet. Gasvryheid was baie goed en het sommer tuis gevoel. Ek sal weer van die verblyf gebruik maak. Deur julle het ek nog nie 'n teleurstelling gehad nie. Alles is georganiseerd. Puik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lize
Oh So You Guest House
Dankie Sias Jy was 'n ongelooflike aangename gas. Ons sien reeds uit na jou volgende besoek. Bezalel vir jou.

Izett G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gewees. Dit was heerlik. Die aircon was reeds aan in ons kamer toe ons daar kom en dit was 'n snikhete 35 grade buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lize
Oh So You Guest House
Dankie Izett. Dit was voorwaar 'n aangename ervaring om jou te ontvang en huisves.

Anita N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangename verblyf in 'n stil omgewing. Pragtige eenheid, vriendelike gasvrou, veilige parkering. Die swembad was 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lize
Oh So You Guest House
Baie dankie, Anita, julle was ongelooflike gawe gaste. Sien uit om julle weer te ontvang. Mooi 2024.

Shokath R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Home away from home. Very well maintained, clean and affordable accommodation. The hostess is fantastic. Highly recommend this premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lize
Oh So You Guest House
Much appreciated Shokath. Looking forward to your safe return

Petro S
1 nag
5.0
Feb 2023

Heerlike lafenis. Ideaal geleë. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Awesome place to overnight. Perfect place to overnight on a roadtrip. My parents loved their stay at your beautiful guesthouse. You are friendly and kind. Made them feel at home and they enjoyed their over night stay. Thank you Anne for making them feel welcome and special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anne-Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowe-straat 15, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFXRcgWmLHrJZ8INuYPEagbauLKrHQrlwNYQM2b7zYzvu3X4gC7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 15 Rowe Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.66906 27.25134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang