Oh So You Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Steve Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Rudie F - Jun 2024
Algehele gradering
Het baie veilig en welkom gevoel.
Oh So You Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Rudi.
Ons sien reeds uit na julle volgende besoek.
Jayson O - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent hospitality and a comfortable room.
Monica V - Apr 2024
Algehele gradering
Sien bo.
Louise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjiese en skoon. Baie vriendelik.
Oh So You Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Louise.
Was vir ons ook 'n baie aangename ervaring om julle te ontvang en ontmoet.
Hoop ons het binnekort die voorreg om julle te verwelkom.
Sias O - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties
Oh So You Guest House se terugvoer
Dankie Sias
Jy was 'n ongelooflike aangename gas.
Ons sien reeds uit na jou volgende besoek.
Bezalel vir jou.
Izett G - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Oh So You Guest House se terugvoer
Dankie Izett. Dit was voorwaar 'n aangename ervaring om jou te ontvang en huisves.
Anita N - Jan 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n stil omgewing.
Oh So You Guest House se terugvoer
Baie dankie, Anita, julle was ongelooflike gawe gaste.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Mooi 2024.
Shokath R - Aug 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Oh So You Guest House se terugvoer
Much appreciated Shokath.
Looking forward to your safe return
Petro S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike lafenis.
Lizette M - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome place to overnight.
Ronnie O - Apr 2023
Algehele gradering
Clean, friendly and accommodating.
Marcus S - Apr 2023
Algehele gradering
We were not placed in the room we requested and we requested breakfast but, unfortunately, we were told that no breakfast will be served that weekend.
Lees meerBennie S - Jun 2023
Algehele gradering
Swak.
Oh So You Guest House se terugvoer
Bennie, ek dink jou opmerking is heel ongevraag en onvanpas. Tydens ons telefoniese gesprek het ek jou as 'n intelligente, aangename man opgesom. Jy is ook in 'n bedryf waar daar voortdurend veranderlikes is. Ek het tydens ons gesprek vir jou die situasie verduidelik. Wat swak, baie swak was is hoe jy die gasvrou by die gastehuis hanteer het waarheen ons julle ter nouer nood moes stuur. Ek het die besprekings platform gebel en die situasie verduidelik. Ons wou 'n konformie met jou aangaan vir enige ongerief.
Nietemin, geniet julle vakansie.
Debbie L - Okt 2022
Algehele gradering
Friendly and convenient.
Oh So You Guest House se terugvoer
Thank you Debbie. This is a huge compliment.
All the best.
Looking forward to your next visit.
Adri E - Apr 2022
Algehele gradering
'n Pragtige en rustige oornagverblyf ná 'n lang pad. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik geslaap.
Oh So You Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie Adri.
Julle is voorwaar die gaafste groep reisgenote.
Hoop die wapad roep spoedig.
Sien uit na julle volgende besoek.
Sybrand V - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflike, ruim kamers met heerlike storte.
Oh So You Guest House se terugvoer
Baie dankie Mariette.
Komende van 'n wel berese gaste soos julle, is dit voorwaar 'n groot kompliment. Hier by Oh So You Guesthouse sien ons reeds weer uit na julle volgende besoek. Julle is ongelooflike aangename gaste.
Seenwense vir julle.
Marcelle V - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gewees.
Oh So You Guest House se terugvoer
Dankie vir julle ook.
Julle was voorwaar 'n bitter gawe familie.
Sien reeds uit na julle volgende besoek.
Martin F - Des 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Netjiese plek en vriendelike mense.
Oh So You Guest House se terugvoer
Baie dankie, Martin.
Was 'n groot plesier om jul eerste staning te wees.
Hoop julle het die res van julle vakansie ook geniet.
Sien daarna uit om jul gawe gesin weer te verwelkom.
Elmari R - Mei 2019
Algehele gradering
Baie goeie keuse vir verblyf in Kroonstad.
Oh So You Guest House se terugvoer
Baie dankie Elmari, so bly julle het dit geniet by ons. Sien uit na julle volgende kuier.
Groete.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rowe-straat 15, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang