Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oh So You Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowe-straat 15, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oh So You Guest House is in 'n stil doodloopstraat in Kroonstad geleë en bied 'n rustige omgewing met heerlike ekstras soos 'n swembad en 'n gimnasium.

Verblyf word in 6 gastesuites wat uniek versier en gemeubileer is met verblyf vir 2 volwassenes aangebied. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien.

Die kantoor by Oh So You Guest House is van 08:00 tot 16:00 oop, maar daar sal altyd iemand wees om gaste te help.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Rudie F
Saam met lewensmaat
5.0
Het baie veilig en welkom gevoel. Baie vriendelike diens van gasvrou.
Jun 2024
Jayson O
Besigheidsreis
5.0
Excellent hospitality and a comfortable room. Lovely guesthouse with friendly staff and owner. Wonderful bed and a very comfortable sle...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Monica V
Saam met lewensmaat
5.0
Sien bo. Vriendelik ontvang, mooi ligging.
Apr 2024
Louise V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese en skoon. Baie vriendelik. Wat 'n aangename oorslaap. Ons het sommer dadelik welkom gevoel. Kamer was skoon en netjies.
Mrt 2024
Sias O
5.0
Fantasties Ek het die verblyf baie geniet. Gasvryheid was baie goed en het sommer tuis gevoel. Ek sal weer van die verblyf gebruik maak. Deur julle he...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anne-Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Rowe-straat 15, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Oh So You Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowe-straat 15, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFXRcgWmLHrJZ8INuYPEagbauLKrHQrlwNYQM2b7zYzvu3X4gC7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 15 Rowe Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.66906 27.25134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang