Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ohana Leisure

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torquaylaan 118, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ohana Leisure is in Leisure Bay, Port Edward, geleë.

Die vierslaapkamerhuis bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende 3 slaapkamers het elk dubbelbeddens en 'n bababedjie is op versoek in die vierde slaapkamer beskikbaar. Daar is 2 addisionele badkamers wat albei 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en daar is 'n TV met toegang tot Netflix in die sitarea. Gaste kan met hul eie besonderhde op Netflix inteken.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, stoep met 'n braai, vuurmaakplek en 'n buitestort in. Veilige parkeerplek is op die omheinde perseel beskikbaar.

Hierdie omgewingsbewuste verblyf het sonkrag en 'n rugsteunwaterstelsel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Felicity Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Torquaylaan 118, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ohana Leisure het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torquaylaan 118, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda1e59df4713f0536e7b3692ee8373b9c262c3336cb2c603aed3be7bad2b7dffd91ce03ab555197a5b59ad91d1741c6b4223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 118 Torquay Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-15:00 10:00 -31.016729174281 30.234641919049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang