Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ohana Self Catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Marie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Heerlik, ontspanne en alles wat nodig is. Baie lekker gebly. Die kamers was groot en netjies en die stoep met die ingeboude braai 'n groot pluspunt. Die leefarea met die groot kuier tafel was 'n lekker kuierplek. Maak net seker of daar warm water is, want die geyser kon dalk met die kragonderbrekings afgeskakel het. Die drie badkamers is ook baie gerieflik. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie J V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Ons het 3 nagte by Ohana oorgebly. Die huis was volledig toegerus met alle nodige toerusting. Dit was 'n plesier om daar oor te bly. Ons is baie vriendelik ontvang met deurlopende vriendelike diens. Ligging van die huis is naby die see en die omgewing is baie netjies en aantreklik. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal dit weer oorweeg om daar oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Heerlik. 'n Heerlike kuier in 'n baie gerieflike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Fantasties. Gerieflike huis met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

'n Lekker rustige wegbreek. 'n Lekker rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2022

Ons het lekker gehuier en sal die huis weer huur, indien die geleentheid hom voordoen. Die huis is baie lekker uitgele en toegerus. Die braaistoep en ingeboude braai is baie lekker. Die tuin is goed versorg en lowergroen. Die groot tafel in die eetkamer leen hom tot lekker kuier om die tafel. Daar is toegang tot 'n toesluitmotorhuis. Daar is 'n alarmstelsel wat dit veilig maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Homely and very comfortable. Best stay yet, nothing cheap in the crockery that we used, also the bedding I enjoyed because most people give you horrible bedding to sleep under.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2022

Baie mooi plek. Jacobsbaai is bitter mooi, stil en rustig. Lekker plek vir ontspan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sanchia A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

It is a beautiful house, very neat and spacious. You can just lock up and talk a walk to the beach. Lovely family house, well equipped with everything needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

El-ri G
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Net so ongelooflik lekker. Gemaklik, met alles wat mens nodig het vir selfsorg. Gesellige kuierareas, lekker braaigeriewe, lieflike kamers en veilige area. Pragtige uitsigte en see is loopafstand vanaf die akkommodasie af. Waarde bo waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzlaan 56, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21d519a5d55d6abd5adecb1c26c3b761c666dfc55a39d553ddd9544ed9dfd7c16a44754c46b086aaf46e9c2e6f6a001d0a91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 55 5 1 5 56 Mauritz Avenue Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.978608144389 17.888027429581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang