Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ohana Self Catering

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzlaan 56, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ohana Self Catering is in die kenmerkende Jacobsbaai, in die Weskus geleë. Die eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers.

Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping, elk met 'n dubbelbed en die derde solderkamer het ook 'n dubbelbed. Alle kamers het 'n en suite-badkamer en daar is 'n sitarea en 'n groot oopplan-kombuis met sitplek vir 6 volwassenes.

Ander geriewe sluit 'n onderdakbraai, wasmasjien, mikrogolf, DStv en WiFi in. Neem asseblief kennis dat daar geen motorhuis of onderdakparkeerplek is nie, maar 'n veldryparkeerplek is beskikbaar.

Daar is 'n dubbelwoonstel met sy eie ingang bo-op die kamerarea.

Ohana Selfsorg is net 10 minute se ry vanaf die Weskus Mall, Vredenburg en Saldanha.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 55 resensies vir Ohana Self Catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Mauritzlaan 56, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ohana Self Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzlaan 56, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21d519a5d55d6abd5adecb1c26c3b761c666dfc55a39d553ddd9544ed9dfd7c16a44754c46b086aaf46e9c2e6f6a001d0a91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 55 5 1 5 56 Mauritz Avenue Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.978608144389 17.888027429581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang