Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ohange Namibia Lodge

Wildsplaas
 8 Beskikbaar
2-Enkelbed-Bungalow
Vanaf
Vanaf R 2 560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die berghutte is gerangskik om privaatheid te bied, maar steeds naby genoeg aan die geriewe te wees. Gaste het 'n direkte uitsig oor die watergat met oorvloedige wild en voëls en die berge in die verte. Elke hut het 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n en suite-stort met 'n oopplan-toilet en wasbak. Die gepleisterde mure en grasakke bied koelte teen die dag se hitte. Voor elke kamer is daar 'n veranda met sitplek 'n uitsig oor die wild.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Stoep/Binnehof
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
Selfsorg-Chalet
Vanaf
Vanaf R 2 560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ongekunstelde chalet het nie 'n grasdak nie. Toegerus met 3 beddens, 'n en suite-stort, plafonwaaier, kombuis en veranda.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
Stoep/Binnehof
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kombuisie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 117
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Tussen Tsumeb en Otavi, Otavi, 0000, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5YzgzNjgxLTZkZGEtNDViYy04ODQwLWE3NmE4ZGI5MDIwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 117 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 B1 Between Tsumeb and Otavi Otavi 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.509402851076 17.55538197057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang