Okiep Country Hotel
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Okiep, Springbok, 8270, Noord-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Okiep Country Hotel is in die hartjie van Namakwaland en die perfekte oornagplek tussen Kaapstad na Windhoek en verder. Dis jou 1-stop verblyf met 'n kroeg, restaurant, swembad en selfsorg-kamers.
Ons het 4 tipes kamers en al ons kamers het slaapplek vir 4 mense. Elke kamer is toegerus met lugversorging, telefoon, haardroër, yskassie, TV met sekere DStv-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe. Selfsorg-kamers is ook beskikbaar en die kamers get gemaklike beddens en 'n badkamer wat of 'n bad of 'n stort het.
Gratis WiFi beskikbaar in die openbare areas.
Die hotel is tussen 2 groot snelweë, die N14 en die N7. Okiep Country Hotel is 1282 van Johannesburg af en 120 km van Namibië se grens af. Daar is 'n daaglikse vliegtuig- en busdiens na en van Springbok af en motorhuur is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Malcolm Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 175
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoofstraat, Okiep, Springbok, 8270, Noord-Kaap
- Gaste dink Okiep Country Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Springbok Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Okiep, Springbok, 8270, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang