Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Okiep Country Hotel

  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Okiep, Springbok, 8270, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Okiep Country Hotel is in die hartjie van Namakwaland en die perfekte oornagplek tussen Kaapstad na Windhoek en verder. Dis jou 1-stop verblyf met 'n kroeg, restaurant, swembad en selfsorg-kamers.

Ons het 4 tipes kamers en al ons kamers het slaapplek vir 4 mense. Elke kamer is toegerus met lugversorging, telefoon, haardroër, yskassie, TV met sekere DStv-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe. Selfsorg-kamers is ook beskikbaar en die kamers get gemaklike beddens en 'n badkamer wat of 'n bad of 'n stort het.

Gratis WiFi beskikbaar in die openbare areas.

Die hotel is tussen 2 groot snelweë, die N14 en die N7. Okiep Country Hotel is 1282 van Johannesburg af en 120 km van Namibië se grens af. Daar is 'n daaglikse vliegtuig- en busdiens na en van Springbok af en motorhuur is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 175 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Marilyn O
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid op sy beste. Hierdie hotel is 'n plekkie met ou wêreldse sjarme. Almal is so vriendelik en gelukkig. Baie dankie.
Sep 2024
Reska H
Saam met lewensmaat
5.0
Namakwalandse gasvryheid - iets om vir altyd te koester! Malcolm en sy personeel se Namakwalandse gasvryheid was ongelooflik! Daar was niks moeite om ...
Sien meer
Aug 2024
Raymond C
5.0
Wonderful. It was an amazing stay. It's definitely a gem hidden in Okiep. The hotel manager and staff were very friendly and always wil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Bennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Vakansie oornag. Fantastiese kliëntediens. Die restaurant bedien baie lekker etes. Heerlik geslaap.
Aug 2024
Debbie F
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly, great service and food. Lovely stay. Great service and the food was exceptional. The room had important extras too, like a mo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Malcolm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 175

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofstraat, Okiep, Springbok, 8270, Noord-Kaap
  • Gaste dink Okiep Country Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Okiep, Springbok, 8270, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbed215ef93985d49759a3ffe9a258787afe3facd97de449e70b21d360c2bb9b445f35283ff8c7c3a1c59fb389bc7095a6dee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 175 5 1 5 Main Okiep 8270 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.597621787611 17.882663011551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang