Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Balgowan Farm Cottages

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R103, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Old Balgowan Farm Cottages is op 'n werkende plaas in die hartjie van die Midlands Meander net 4 km vanaf Michaelhouse-skool. Die plaas bied 2 damme en die gebruik van bote en kano's, geleenthede vir pieknieks, visvang, wandel, verken en besoeke aan die beeste en vriendelike plaasdiere.

Rustige verblyf word in 4 selfsorgkothuise aangebied. Elke kothuis het 2 slaapkamers, 'n badkamer, sitkamer, kombuis, kaggel en 'n lieflike uitsig. Elke kothuis het ook 'n privaat stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die Middellande is die tuiste van verskeie besienswaardighede en aktiwiteite soos markies, trouvenues, restaurante, koffiewinkels, brouerye, visvanggeleenthede en voetslaanroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Brigitta S
5.0
Calm, cosy, quiet. The stay was great, lovely places to walk to, encounters with wildlife, and an extremely friendly, family dog who ad...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Giuliette B
Gesin met tieners
5.0
Rustig op stoep gekuier en gebraai. Uitsig was mooi. Ons het lekker geslaap. Ons het heerlik gebly dankie. Alles was skoon en netjies. Die uitsig is b...
Sien meer
Mrt 2024
Andre M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Baie lekker gebly. Die gasvrou is uitstekend.
Mrt 2024
Janice D
Saam met vriende
5.0
Tranquil and stunning views. Highly recommended! The setting was serene and beautiful. The Dairy cottage was comfortable and clean. We ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Christiaan R
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gekuier. Alles is in plek wat jy nodig kan hê. Ons het baie lekker gekuier en gebraai. Die plek het 'n pragtige uitsig en alles wat jy din...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R103, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Old Balgowan Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R103, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc12a0560ea6af7573657d092330173f71e77e665062fc6ea103205ade638e8156e6a2c7faf2813fbb2a56405c9a1d4adb4d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Off R103 Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.375380394686 30.048914636338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang