Old Bank Hotel
Beskrywing
Die kamer beskik oor klassieke Victoriaanse argitektuur wat saam met moderne ontwerp geweef is. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Verder is daar lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n digitale kluis, haardroër, gratis WiFi en 'n TV. Die kamers bied 'n ruim toevlugsoord aan sakereisigers en vakansiegangers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Parkeerplek is teen 'n ekstra koste, na gaste ingeklok het, beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n moderne atmosfeer, asook die gevoel van die Victoriaanse era. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n ruim leefarea met 'n gemaklike leunstoel en lessenaar. Die kamer spog met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, digitale kluis, 'n haardroër, gratis WiFi en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Parkeerplek is teen 'n ekstra koste, na gaste ingeklok het, beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite bied 'n unieke Victoriaanse styl. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Ruim leefarea met 'n gemaklike leunstoel en lessenaar is ook beskikbaar. Verder is daar lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n digitale kluis, haardroër, gratis WiFi en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Parkeerplek is teen 'n ekstra koste, na gaste ingeklok het, beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 68 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. George's Mall 85, Kaapstad Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang