Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Cape Last Trading Post

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 72, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Old Cape Last Trading Post is in Struisbaai geleë. Dis stapafstand vanaf die strand, hawe, winkels en restaurante. 'n Gelisensieerde restaurant en kroeg is op die perseel beskikbaar wat varsgebakte brood en die beste koffie bied. Jy kan ook net op die patio ontspan met 'n skemerkelkie.

Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het slaapplek vir 6 gaste. Eenheid 1 en 3 (Wafra en Pioneer) het 1 slaapkamer met 2 stapelbeddens in die leefarea, en Eenheid 2 het 2 slaapkamers, privaat badkamer en 1 stapelbed in die slaapkamer. Elke eenheid is toegerus met koningingrootte-beddens, gratis WiFi, satelliet-TV, veilige parkeerplek en 'n privaat buite-area met braaigeriewe.

Beddegoed en handdoeke word voorsien, maar bring asseblief jou eie strandhanddoeke. 'n Wasgoed- en skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Besienswaardighede sluit in die mees suidelike punt van Afrika, die sewe oudste vuurtoring en 'n ongerepte strand.

Doendinge sluit swem, visvang, perdry, voetslaan in die natuurreservaat, wynproe, voëlkyk, branderplankry en 'n besoek aan van die geskiedkundige skeepswrakke in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Haaroon R
Gesin met klein kinders
5.0
Value for money, central, lovely staff. Very comfortable, felt at home from the get-go, awesome location!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Francois F
5.0
Heerlik. Altyd lekker by Old Cape. Skoon, netjies en goed toegerus.
Jan 2023
Micayla V
4.6
Dit was 'n plesier om ons naweek te spandeer in twee van Old Cape Last Trading Po. Dit was 'n plesier om ons naweek te spandeer in twee van Old Cape L...
Sien meer
Aug 2024
Janet D
Gesin met klein kinders
4.6
Dissapointing. Was very disappointed. Advertised as 2-bedroom, 2-bathroom. This was not the case. 4 bunk beds in lounge, 1 bedroom and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Anthony R
Gesin met klein kinders
4.4
Kuier was tops, die verblyf nog beter. Met alles so gemaklik naby (hawe om die draai, winkel oor die pad en restaurant net langsaan ) vol punte.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofweg 72, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Old Cape Last Trading Post het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 72, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC9HAgVZ26mFbATKs97EjdF4KNSobJJ2xiPvuwjiVFPbsRmnFx5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 72 Main Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-16:00 11:00 -34.800071859822 20.051920542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang