Classic family Home Basisha
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hartwell-singel 14, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Classic family Home Basisha is in Westville, KwaZulu-Natal geleë, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met vintage meubels. Hierdie eiendom is 'n ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Verblyf word gebied in die hoofhuis wat 6 tot 8 gaste kan akkommodeer en 'n kothuis wat 4 gaste kan akkommodeer. Die kamers is gemeubileer met óf 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke badkamer het óf 'n bad óf 'n stort.
Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad en braai-area. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hartwell-singel 14, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Westville Durban West Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hartwell-singel 14, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang