Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Coach Road Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jeremy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Great place to recharge. Very pleasant place to stay. The room was very clean, the bed was comfortable, and the host was very accommodating. It was very hot when we were there, so it was great to have a fan in the room, and we made good use of the swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Vreeslike gasvrye eienaars en heerlike verblyf met baie mooi uitsig. Ons het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2023

Value for money, great hosts. We had a pleasant stay at Old Coach Road Guest House. The breakfasts are delicious and overall it's good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon E
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2023

Gasvryheid uit die boonste rakke. Kamers het dalk lugversorging nodig - veral gedurende die somer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bets V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Rustig en netjies. Rustige atmosfeer, pragtige natuurskoon - heerlike oase op pad na die KNP! Ontbyt was 'n lekker bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag
4.8
Des 2022

Baie stil en rustig. Ideale plek vir oorslaap. Lekker uit die pad uit, maar nie kilometers ver weg nie. Seker maar so 300 m. Sal beslis weer daar oorslaap. Dankie Adriaan en Lili.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Pleasant overnight stop with very friendly owners. Well appointed room and delicious meals. We enjoyed the stay tremendously. We managed to do some birdwatching around the gardens and would have loved to have explored more of the property which was unfortunately overgrown due to the recent rains. Maybe next time! The only slight negative was some traffic noise at night but this was not really a factor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan
Old Coach Road Guest House
Thank you for your kind review. We hope to see you again in the future.

Nicolas B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Apr 2021

Baie aangenaam en vriendelike eienaars. Buite gewoel van dorp. Dus rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Rus vir die siel in die skone natuur! Ons het 'n baie vriendelike verwelkoming met aankoms gekry en verder 'n aangename verblyf ervaar. Die fasiliteite was skoon en netjies. Ek sal lugversorging voorstel, maar verder het ons dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2020

Baie mooi area. Die ligging van Old Coach Road Guest House is baie mooi, plek is skoon en netjies en ontvangs is vriendelik. Ook is hier baie interessanthede en goeie stories omte hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R38 Kaapmuidenweg, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlAj9qBYFTnbxEWXWGcvgppKkYTRe7tTpGqpSmCieCfubDelYZ0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Off R38 Kaapmuiden Road Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.695547080585 31.072101198331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang