Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Coach Road Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Old Coach Road Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jeremy C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy C

Great place to recharge.

Very pleasant place to stay. The room was very clean, the bed was comfortable, and the host was very accommodating. It was very hot when we were there, so it was great to have a fan in the room, and we made good use of the swimming pool.

Lizelle C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C

Vreeslike gasvrye eienaars en heerlike verblyf met baie mooi uitsig.

Ons het dit vreeslik geniet.

Leon D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Value for money, great hosts.

We had a pleasant stay at Old Coach Road Guest House. The breakfasts are delicious and overall it's good value for money.

Deon E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon E

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Kamers het dalk lugversorging nodig - veral gedurende die somer.

Bets V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets V

Rustig en netjies.

Rustige atmosfeer, pragtige natuurskoon - heerlike oase op pad na die KNP! Ontbyt was 'n lekker bederf!

Christo B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Baie stil en rustig.

Ideale plek vir oorslaap. Lekker uit die pad uit, maar nie kilometers ver weg nie. Seker maar so 300 m. Sal beslis weer daar oorslaap. Dankie Adriaan en Lili.

Philip C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip C

Pleasant overnight stop with very friendly owners. Well appointed room and delicious meals.

We enjoyed the stay tremendously. We managed to do some birdwatching around the gardens and would have loved to have explored more of the property which was unfortunately overgrown due to the recent rains. Maybe next time! The only slight negative was some traffic noise at night but this was not really a factor.

Old Coach Road Guest House se terugvoer

Thank you for your kind review. We hope to see you again in the future.

Old Coach Road Guest House
Nicolas B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolas B

Baie aangenaam en vriendelike eienaars.

Buite gewoel van dorp. Dus rustig en stil.

Lynette K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette K

Rus vir die siel in die skone natuur!

Ons het 'n baie vriendelike verwelkoming met aankoms gekry en verder 'n aangename verblyf ervaar. Die fasiliteite was skoon en netjies. Ek sal lugversorging voorstel, maar verder het ons dit baie geniet.

Jaco B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Baie mooi area.

Die ligging van Old Coach Road Guest House is baie mooi, plek is skoon en netjies en ontvangs is vriendelik. Ook is hier baie interessanthede en goeie stories omte hoor.

Modise S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Modise S

Very quiet, secluded environment which provided a peaceful and relaxed stay.

The old fashioned guest house was very peaceful and provided a very private atmosphere. The hosts were very helpful and responded to our needs willingly. Away from the hustle and bustle.

Larry Z - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Larry Z

Baie lekker gebly, die eienaars Lili en Adriaan is gasvry en baie tegemoetkomend.

Dit is 'n lieflike, stil omgewing en bied persoonlike diens.

Vyver K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vyver K

Kort baie opknapping aan terrein.

Een slaap-eenheid het nie 'n yskassie ingehad nie, verder was dit aangenaam, maar die terrein kort opknapping.

Whity S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whity S

Heerlik lekker!

Dit is die derde besoek/verblyf hier en elke keer 'n aangename ervaring. Mooi en rustige omgewing tussen die berge. Fasiliteite mooi skoon en volledig. Instandhouding puik. Beddens stewig met skoon beddegoed. Badkamer en toilet skoon en volledig. Eienaar en sy vrou is vriendelik en mens voel baie gou tuis. Ontbyt word betyds bedien en smaaklik voorberei. Geluk julle - hou so aan! Sal beslis weer kom - en graag meer tyd in die mooi omgewing en gasvryheid wil deurbring.

Hanlie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S

Baie lekker, rustige en mooi blyplek met vriendelike goeie diens van die eienaars.

Sien sterre.

Johan T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan T

Dit was 'n aangename verblyf.

Aangename eienaars en heerlike kos.

Helmut S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helmut S

Rustige atmosfeer.

A.g.v. Adrian se kennis van die omgewing het ons 'n baie baie opvoedkundige dag deurgebring op die Geologiese roete. Ons báie lekker gebly en gekuier. Dankie!

Charlene I - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene I

Bie aangenaam, vriendelike diens.

Aangename ervaring, kos was heerlik, diens was baie goed, ek het wel 'n TV in kamer gemis.

Marcel K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel K

Was gerieflik en maklik.

Was 'n baie lekker plek om by oor te bly. Die kos was baie lekker en die mense was vriendelik en behulpsaam.

Old Coach Road Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Hoop om u weer in Barberton te verwelkom.

Old Coach Road Guest House
Whity S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whity S

Kalm, rustige atmosfeer met omgee-mense as gasheer en gasvrou.

Nostalgiese ervaring in die berge en groen valleie. Netjiese kamers. Warm, gasvrye omgewing. Lafenis vir jou siel ná 'n dag vol werksintriges. Heerlik gebly.

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R38 Kaapmuidenweg, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlAj9qBYFTnbxEWXWGcvgppKkYTRe7tTpGqpSmCieCfubDelYZ0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Off R38 Kaapmuiden Road Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.695547080585 31.072101198331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang