Old Coach Road Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R38 Kaapmuidenweg, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Old Coach Road Guest House is op 'n perseel van 5 hektaar geleë, 9 km buite Barberton op die R38 Kaapmuiden Pad. Die gastehuis word omring deur inheemse plantegroei en die nalatenskap van die dae van Barberton se goudstormloop. Ons is ideaal geleë om die omliggende areas van Swaziland en die Krugerwildtuin te verken.
Verblyf word aangebied in 4 gastekamers, 1 eenslaapkamerwoonstel en 1 gesinseenheid met 2 slaapkamers. Elke gastekamer is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer. Die gesinseenheid en die eenslaapkemr-woonstel beskik oor 'n sitarea, kombuisie met ’n yskas en mikrogolf, maar geen kookgeriewe. 'n Heerlike ontbyt word daagliks bedien en is by die tarief ingesluit. Daar is nie selfsorg- of braaigeriewe nie.
Aandete is nie beskikbaar nie.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Adriaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Langs die R38 Kaapmuidenweg, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Gaste dink Old Coach Road Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Barberton Mpumalanga
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R38 Kaapmuidenweg, Barberton, 1300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang