Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halliwell Country Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 62 resensies vir Halliwell Country Inn
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Amanda H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

Exceptional stay.

Very helpful staff, Josi at reception arranged for us to check in much earlier than the usual time and the waitress at breakfast was amazing.

Linda B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Pragtige verblyf, heerlike kos in mooiste omgewing.

Karaktervolle ou gebou met interessante geskiedenis. Pragtige landskap met 'rescue' perde. Kaggel in kamer was hemels!

Bob B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bob B

Very quaint.

Beautiful historic farm environment with lots of charm. Would definitely use this again as an overnight stay.

Ria B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Baie lekker, baie oulike plekkie, kos baie lekker, personeel baie vriendelik.

Sien sterre.

Halliwell Country Inn se terugvoer

Thank you for your valued review.

Halliwell Country Inn
Ihan J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ihan J

Uitstekend.

Baie lekker gebly. Sal vir seker weer.

Barry B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry B

Great value, lovely venue.

Great one day stay, could have used more.

Patrick H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick H

Pleasant - I would go back.

Other than wet firewood leading to a very 'smokey room', we enjoyed our stay. Heidy was fabulous and very hospitable - so was Clinton. Thank you.

Estelle P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle P

Great experience overall.

Everything about the hotel was great, except for breakfast. The receptionist, room service, and bar staff provided exceptional service. However, there was no heating in the entrance or room, which was disappointing as the weather was unexpectedly cold and rainy. Although dinner was superb for the three friends, my risotto was extremely garlicky, making me feel unwell. Breakfast was a huge disappointment since we expected a buffet, but it was not what we had hoped for. The omelette, on the other hand, was divine.

Barbara H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Barbara H

Very enjoyable - quiet and old world. Excellent food.

Good but we thought it was going to be self-catering, so we had to buy dinner and not use what we had. Rooms for 3 adults weren't private. Only 1 bathroom.

Ilze B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze B

Worth it.

Beautiful location. The food was very good.

Michiel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel B

Uitstekende verblyf.

Heerlik gebly! Netjies, skoon en gerieflik. Aandete en ontbyt was uit die boonste rakke.

Belinda C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C

It was lovely.

Good management and beautiful surroundings.

Chris B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Besonderse Midlands ervaring.

Goeie waarde vir geld, met 'n goeie ligging en 'n pragtige uitsig.

Willem M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M

Fantastiese plek.

Ek het my tyd by hulle baie geniet. Baie mooi plek en fantastiese resturant.

Anita V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Relaxing.

Beautiful surroundings and so peaceful and quiet. I would love to go back there.

Wallie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wallie B

Best country inn stay, Midlands, KZN.

We had a nice stayover, with the most charming atmosphere, the best food, and friendly staff, I will recommend it to any traveler.

Pikkie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie P

Alles vir die personeel is "it's a pleasure".

Kamer, diens, etes en gasvryheid is 5-ster. Sal altyd weer daar bespreek.

Amanda V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Wat 'n juweel van 'n plek net buite Howick. Asemrowend mooi met uitstekende geriewe, fasiliteite en diens. Kos uit die boonste rakke. Sal enige tyd weer daar oorslaap. Al is dit net vir die lekker!

Hoogs aanbeveelbaar! Asemrowend mooi met uitstekende geriewe, fasiliteite en diens. Kos uit die boonste rakke. Sal enige tyd weer daar oorslaap al is dit net vir die lekker!

Paul L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L

Personal service, friendly staff, good value.

The location was handy for our stop-over on the way to the KZN coast. The accommodation is lovely, and the food was great. Unfortunately, the weather wasn't good, so we missed out on the lovely gardens.

Eugene L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene L

A surprise to find a delightful place to stay just off the highway.

Chanced across the place by chance and we were very impressed with the Old Halliwell Country Inn. It was very comfortable and well-maintained. We were greeted by friendly staff and made to feel welcome. Loved it.

Bridget M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bridget M

Great!

The Gourmet burger and the Blueberry Stack were fantastic - compliments to the chef! The head waiter was terrific.

Dirk H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H

Awesome stay.

Our second visit was even better than the first. Peaceful, tranquil, quiet, and relaxing. A bit of a mission to get there but well worth the effort.

Susan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Ons is vriendelik ontvang en die diens was goed. Het heerlik gebly, sal graag weer terugkom.

Landelike rustigheid, groot bome, lieflike uitsig en 'n kaggelvuur. Old world charm. Heerlike aandete en ontbyt in die restaurant. Flink bediening van behulpsame mense.

Thembekile Felicity N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembekile Felicity N

Fabulous.

They have friendly staff. Their rooms are so neat.

Johan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan C

Yskoue kuier.

Die plek is afgeleef. Daar was 'n beperkte hoeveelheid komberse aangesien daar slegs 'n baie klein verwarmer in die kamer was. Die meubels was afgeleef en vuil.

Reghardt K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reghardt K

Netjies en skoon.

Ons het slaapplek nodig gehad vir 'n troue in Howick en hierdie was perfek. Heerlike ontbyt ingesluit by die prys en die diens van die bestuurder tot die skoonmakers was fantasties. Sal definitief weer 'n draai maak. Die paaie in die area, spesifiek Currys Post, benodig aandag, maar dis seker maar orals so.

Johan L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Wonderlike ligging en puik diens.

Die akkommodasie was wonderlik met uitstekende diens. Kos was ook voortreflik.

Christy R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christy R

What a gem!

Such a wonderful place to have visited. Believe me, you will not be disappointed, from reception to your room to having dinner and the most scrumptious breakfast, everything was on point. The staff was exceptional and very friendly. They made us feel right at home. We loved our stay at Old Halliwell and will definitely book again.

Jeanne-mari G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-mari G

Fantasties, sterk aanbeveel.

Joe, die eienaar was ongelooflik gasvry. Die kos (oggend, middag- en aandete) was uit die boonste rakke. Rustige omgewing met 'n pragtige uitsig. Sal dit sterk aanbeveel.

Helene P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene P

Beyond amazing.

Old Halliwell Country Inn is an excellent place to stay, with an exclusive restaurant, amazing variety and delicious menu options, superb service and just the best homey feeling. The owner, Joe and his staff went out of their way to make us feel welcome. The countryside scenery was spectacular - truly a breath of fresh air.

Madelein O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein O

Fantasties.

Ons het die beste tyd gehad, mense is baie vriendelik, kamers uit die boonste rakke.

Belmare S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belmare S

Die perfekte oornagstop.

Diens, kos en ligging - alles was perfek.

Steyn D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn D

Fantasties, asemrowend mooi.

Baie lekker gekuier!

Mariann H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariann H

Pragtige plek, vriendelike personeel.

Pragtige tuine, mooi uitsig, netjiese verblyf. Etes was heerlik. Moet net nie haastige wees nie, dis nie 'n kitskosrestaurant nie.

Andrew P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew P

It was ideal as the wedding and reception venue was less than a thousand metres away.

Fireplace was inadequate for heating the room, it was also difficult to light given the recent rains making the wood damp. Outside of this, the bed was comfortable albeit a little soft, the bathroom and ablutions was good, housekeeping was a bit late and slow. The show piece is the pub (recommended) and the dinning facilities for breakfast, lunch and supper was a definite plus - pricing was higher than expected. It must be noted that the Midlands Meander is back in full swing, so everything is packed over the weekends, so if you want a more quiet and relaxing experience then midweek is better. On the constructive advice side - Anya (I think) is a breath of fresh air, a real people's person and a good investment by the management, there was also another assistant who came across as competent - unfortunately there is a disconnect between these 2 and the overall staff in addressing things and getting things done. Perhaps it is the malaise of the Midlands. In my view a bit of focus, energy toward customer service would definitely assist the business a lot. Of course I would be amiss if I did not mention the horrific roads in terms of potholes and heavy truck damage. Best to come via Nottingham Road rather than via Howick is my suggestion. Not the greatest road either, but massively better than the alternative.

Madeleine R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine R

Aangename ervaring.

Beslis meer geskik vir gesinne met ouer kinders of pare. Ek was teleurgesteld dat ons nie die kamer gekry het, wat op die webwerf gewys word as die een wat ons bespreek het nie.

Tharina P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tharina P

Nie aan te beveel nie.

Personeel was ongelooflik ongeskik en onbehulpsaam. Hul het geweier dat ons Ouma van 82 naby die hoofingang aflaai en geen hulp of alternatief aangebied nie. Die kamers was nie gereed teen 14:00 nie. Hul het aangevoer dat ons nie vir kamer betaal het nie, alhoewel ons deur die webtuiste bespreek en betaal het, 2 maande gelede, en het die webtuiste blameer vir die fout wat duidelik aan hul kant gelê het. Dit was onaangenaam en ons sal beslis nie weer by Old Halliwell bly nie. Dit is onaanvaarbaar om na jou kliënte te verwys as: "That blond chick needs to come and pay". Daar is definitief baie beter opsies in die Middellande om van te kies.

Johan L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Wonderlike ligging. Is baie vriendelik deur personeel ontvang. Die aandete was van hoogstaande gehalte.

Die atmosfeer en ligging is iets om te beleef. Die tuine word goed onderhou en die uitsig oor die berge is besonders.

Mariette O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette O

Heerlike plaasatmosfeer.

Ons het dit baie geniet om die kaggel in Desember aan te steek! Ruim, goed-toegeruste kamer.

Mariette O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette O

Heerlik gebly in Valley Suite 1.

Ons kamer was skoon, ruim en baie gerieflik. Hou van die groot tuin met bome en baie voëltjies. Sal definitief weer daar oornag.

Judy C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy C

Uiters aangenaam.

Ons verblyf was baie aangenaam. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Aandete en ontbyt was baie smaaklik. Sal weer daar oornag as die geleentheid opduik.

Antonette D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette D

Uitstekend, gasvry en uitsonderlik.

Aan te bevele vir enige reisiger of vakansieganger.

Dirk J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J

Baie vriendelik, uitstekende kos en netjies, waarde vir geld.

Personeel uiters vriendelik en behulpsaam, hulle aandete was ongelooflik en goed geprys. Slaapkamers skoon met 'n kaggel, beveel vir seker aan.

Heiltje V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heiltje V

Baie rustige, landelike omgewing.

Die kamers het aandag nodig aan die buitekant, binne was dit baie netjies.

Marike D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marike D

Lovely grounds and buildings, great atmosphere.

The manager was the best we have ever encountered, so fantastic with the guests, polite and attentive. Beautiful grounds and buildings. The restaurant is outstanding and the food of the best quality, very well priced. The room lacked a bit of character and quite cold. No fireplace in the room we were in, but comfortable and adequate for an overnight stay. We would like to go again, perhaps in a different room and stay for a few more nights to soak up the peace and atmosphere.

Letani D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letani D

Pragtige, rustige verblyf.

Hierdie was die 2de jaar wat ons by Old Halliwell Country Inn oornag het op pad suidkus toe. Die staf is vriendelik en behulpsaam en die verblyf is netjies. Spesiale dank aan Manhla wat altyd gereed en naby was om seker te maak dat alles reg is. Ons sal definitief elke jaar weer by Old Halliwell bespreek en oorslaap!

Linda B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Pragtige, geskiedkundige huis.

Baie mooi, ruim kamers. Heerlike badkamers, lekker kaggel in die kamer vir koue weer. Smaaklike ete met vriendelike kelnerin. Gesellig gekuier in die outydse, goed onderhoude gebou en mooi omgewing.

Michelle P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Farm like atmosphere, staff very friendly.

Accommodation very neat and clean. Staff very friendly and helpful. Very idyllic atmosphere and in-house restaurant. I will definitely recommend Old Halliwell Country Inn. We will be returning.

Mara G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara G

Onvergeetlike ondervinding.

Die besoek aan Old Halliwell Country Inn was 'n belewenis! Die stilte en rustigheid van die omgewing bied die perfekte wegbreek-atmosfeer om van die stadslewe te ontvlug. Ons het veral geniet om na die afgetrede perde te kyk terwyl hulle in die omliggende kampe wei.

Corne B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Baie aangename kuier.

Ek hou vreeslik baie van die plek. Sal enige tyd weer daar bly. Sal dit aanbeveel vir enigeen wat Howick wil besoek. Baie netjiese en mooi plek in 'n baie mooi omgewing. Baie vriendelike personeel. Oulike restaurant met lekker aandetes en ontbyt.

Dawid D L S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D L S

Geen verkeer, vars lug, uitstekende kos en onverbeterlike natuurskoon.

Die omgewing is nog een van SA se natuurlike juwele. Old Halliwell se mense baie vriendelik en opreg. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Marisa D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D

Pragtige plaas.

Die lowergroen omgewing bring so baie rustigheid. Ons kamer was knus en mooi ingerig. Sal graag eendag terugkom.

Mark G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark G

Lovely few days in a beautiful setting. Warm and welcoming.

Rooms were clean and comfortable. Meals at the restaurant were great. Really recommend this place as a base for exploring the Midlands.

Tobie W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie W

Stunning views over countryside with horses.

Very peaceful, old colonial country feeling with beautiful gardens and views. Only complaint was my dinner lamb shank was very dry and over cooked.

Francois D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Pragtige area, vriendelike staf, ideale akkommodasie.

Old Halliwell is prentjemooi, rustig en ideaal geleë akkommodasie om die Midlands Meander te besoek. Staf is vriendelik, die kamers is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het om jou verblyf gemaklik te maak. Ons sal definitief weer kom kuier. Baie dankie.

Robert T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert T

Baie lekker gebly, oulike plek.

Was aangenaam verras. Pragtige plek.

Mike M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M

Dit was 'n heerlike ondervinding.

Ons het 'n baie aangename tyd gehad. Die eienaar en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Niks was moeite nie. Uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die kos uit die boonste rakke. Sal Old Halliwell sterk aanbeveel!

Halliwell Country Inn se terugvoer

Vreeslik baie dankie vir die pragtige woorde van waardering. Ons personeel voel baie trots wanneer hulle dienste erkenning ontvang. Baie dankie dat ons die voorreg gehad het om julle te bederf en 'n bydrae kon lewer om julle naweek so spesiaal te maak. Groete aan almal en hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Halliwell Span

Halliwell Country Inn
Jack K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack K

A hidden gem on the Midlands meander. A beautiful venue in a magnificent setting.

One of the magic discoveries on the Meander. A magical old building, lovingly restored (complete with a resident cat) and managed superbly by the wonderful Delores! We will definitely be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Versteekte juweel op die Midlands meander. 'n Pragtige plek in 'n pragtige omgewing.

Een van die magiese ontdekkings op die Meander. 'n Magiese ou gebou, liefdevol herstel (kompleet met 'n inwoner kat) en uitstekende bestuur deur die wonderlike Delores! Ons sal beslis terug wees!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lienta R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienta R

Dis 'n sporkiesagtige, mooi omgewing. Ek veronderstel die Franse platteland lyk so. Die ontvangs was baie vriendelik en gasvry.

Die 'n idilliese bestemming. Die kamers is uiters ruim en luuks. Die baie ruim badkamer het 'n borrelbad en selfs die sepies is van hoogstaande gehalte. Pragtige perde wat vreedsaam wei rond die prentjie volmaak af.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anton S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

All round a good experience!

Very friendly staff, from the moment you walk in till you walk out you feel like you are being taken care of. Great food and great place, cannot fault it!

Halliwell Country Inn se terugvoer

Thank you most kindly for the lovely words Anton, we truly appreciated the opportunity afforded us in hosting you!

All Our Best
Joe and Team

Halliwell Country Inn
Hennie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Voortreflik.

Met die aankoms is ons hartlik ontvang en het onmiddelik tuis gevoel. Kamer is vyfstergehalte. Die bestuurder, Debby, het ons baie spesiaal laat voel.

Halliwell Country Inn se terugvoer

Goeiemiddag Hennie,

Eerstens wil ek julle graag bedank vir die ondersteuning van ons pragtige hotel en dan natuurlik, die positiewe terugvoering aangaande ons hotel en die diens wat julle ontvang het. Ons waardeer dit opreg.

Groete

Halliwell Country Inn
Vanaf R1 370
R1 370 R1 096
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 370
R1 370 R1 096
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Curry's Post-weg, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqMkc7lZ0NoFcQwuvZpWTpEK4CCrJlecg5Z5Zr9IXoNmslSYhEb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 370 nouVanaf R1 096 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 Old Currys Post Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.382167279384 30.176564373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang