Halliwell Country Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Amanda H - Sep 2024
Algehele gradering
Exceptional stay.
Linda B - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige verblyf, heerlike kos in mooiste omgewing.
Bob B - Mei 2024
Algehele gradering
Very quaint.
Ria B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker, baie oulike plekkie, kos baie lekker, personeel baie vriendelik.
Halliwell Country Inn se terugvoer
Thank you for your valued review.
Ihan J - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Barry B - Mrt 2024
Algehele gradering
Great value, lovely venue.
Patrick H - Feb 2024
Algehele gradering
Pleasant - I would go back.
Estelle P - Jan 2024
Algehele gradering
Great experience overall.
Lees meerBarbara H - Jan 2024
Algehele gradering
Very enjoyable - quiet and old world. Excellent food.
Ilze B - Jan 2024
Algehele gradering
Worth it.
Michiel B - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Belinda C - Sep 2023
Algehele gradering
It was lovely.
Chris B - Aug 2023
Algehele gradering
Besonderse Midlands ervaring.
Willem M - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Anita V - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Wallie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Best country inn stay, Midlands, KZN.
Pikkie P - Jan 2023
Algehele gradering
Alles vir die personeel is "it's a pleasure".
Amanda V - Jan 2023
Algehele gradering
Wat 'n juweel van 'n plek net buite Howick. Asemrowend mooi met uitstekende geriewe, fasiliteite en diens. Kos uit die boonste rakke. Sal enige tyd weer daar oorslaap. Al is dit net vir die lekker!
Paul L - Des 2023
Algehele gradering
Personal service, friendly staff, good value.
Eugene L - Okt 2023
Algehele gradering
A surprise to find a delightful place to stay just off the highway.
Bridget M - Mei 2023
Algehele gradering
Great!
Dirk H - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome stay.
Susan V - Aug 2023
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang en die diens was goed. Het heerlik gebly, sal graag weer terugkom.
Thembekile Felicity N - Jan 2023
Algehele gradering
Fabulous.
Johan C - Jul 2023
Algehele gradering
Yskoue kuier.
Reghardt K - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Johan L - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike ligging en puik diens.
Christy R - Des 2022
Algehele gradering
What a gem!
Jeanne-mari G - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties, sterk aanbeveel.
Helene P - Aug 2022
Algehele gradering
Beyond amazing.
Madelein O - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Belmare S - Jun 2022
Algehele gradering
Die perfekte oornagstop.
Steyn D - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties, asemrowend mooi.
Mariann H - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, vriendelike personeel.
Andrew P - Mei 2022
Algehele gradering
It was ideal as the wedding and reception venue was less than a thousand metres away.
Lees meerMadeleine R - Des 2022
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Tharina P - Apr 2022
Algehele gradering
Nie aan te beveel nie.
Lees meerJohan L - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike ligging. Is baie vriendelik deur personeel ontvang. Die aandete was van hoogstaande gehalte.
Mariette O - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer.
Mariette O - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly in Valley Suite 1.
Judy C - Jun 2021
Algehele gradering
Uiters aangenaam.
Antonette D - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend, gasvry en uitsonderlik.
Dirk J - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik, uitstekende kos en netjies, waarde vir geld.
Heiltje V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustige, landelike omgewing.
Marike D - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely grounds and buildings, great atmosphere.
Lees meerLetani D - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige, rustige verblyf.
Linda B - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige, geskiedkundige huis.
Michelle P - Feb 2020
Algehele gradering
Farm like atmosphere, staff very friendly.
Mara G - Jan 2020
Algehele gradering
Onvergeetlike ondervinding.
Corne B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie aangename kuier.
Dawid D L S - Sep 2020
Algehele gradering
Geen verkeer, vars lug, uitstekende kos en onverbeterlike natuurskoon.
Marisa D - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige plaas.
Mark G - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely few days in a beautiful setting. Warm and welcoming.
Tobie W - Jan 2020
Algehele gradering
Stunning views over countryside with horses.
Francois D - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige area, vriendelike staf, ideale akkommodasie.
Sean Luc D - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, oulike plek.
Mike M - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ondervinding.
Halliwell Country Inn se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die pragtige woorde van waardering. Ons personeel voel baie trots wanneer hulle dienste erkenning ontvang. Baie dankie dat ons die voorreg gehad het om julle te bederf en 'n bydrae kon lewer om julle naweek so spesiaal te maak. Groete aan almal en hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Halliwell Span
Jack K - Mei 2019
Algehele gradering
A hidden gem on the Midlands meander. A beautiful venue in a magnificent setting.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Versteekte juweel op die Midlands meander. 'n Pragtige plek in 'n pragtige omgewing.
Een van die magiese ontdekkings op die Meander. 'n Magiese ou gebou, liefdevol herstel (kompleet met 'n inwoner kat) en uitstekende bestuur deur die wonderlike Delores! Ons sal beslis terug wees!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lienta R - Mrt 2019
Algehele gradering
Dis 'n sporkiesagtige, mooi omgewing. Ek veronderstel die Franse platteland lyk so. Die ontvangs was baie vriendelik en gasvry.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Anton S - Mrt 2018
Algehele gradering
All round a good experience!
Halliwell Country Inn se terugvoer
Thank you most kindly for the lovely words Anton, we truly appreciated the opportunity afforded us in hosting you!
All Our Best
Joe and Team
Hennie V - Okt 2018
Algehele gradering
Voortreflik.
Halliwell Country Inn se terugvoer
Goeiemiddag Hennie,
Eerstens wil ek julle graag bedank vir die ondersteuning van ons pragtige hotel en dan natuurlik, die positiewe terugvoering aangaande ons hotel en die diens wat julle ontvang het. Ons waardeer dit opreg.
Groete
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Curry's Post-weg, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang