Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halliwell Country Inn

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Curry's Post-weg, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Halliwell Country Inn is op die bekende Midlands Meander-roete geleë en is bekend vir sy ouwêreldse bekoring, gasvryheid en gerieflike B&B-verblyf in 'n rustige omgewing. Dit word deur sowat 100 hektaar se groot bome en pragtige tuine, groot grasperke, woud en volop voëllewe omring.

Die verblyf bestaan uit 14 en suite-kamers wat smaakvol versier is en elk 'n individuele kaggel en 'n stoep met 'n uitsig oor die Karkloofvallei het. Elke kamer het ook koffie- en teemaakgeriewe, verhitte handdoekrelings, 'n OpenView HD-TV en 'n haardroër. Old Halliwell Country Inn het ook geriewe vir troues en konferensies en verder is daar 'n gesellige restaurant vir ontbyt, middagete en aandete, 'n kroeg en 'n groot stoep waar gaste maaltye kan geniet. Die konferensiesentrum kan kleiner sakegroepe akkommodeer, maar ook groter konferensies vir tot 220 gaste. Die troue-venue spog met 'n kapel met plek vir 140 gaste en die onthaalgeriewe het plek vir 300 trougaste.

Gaste kan ook rondom die swembad ontspan of die Midlands Meander-roete met sy kunsvlytwinkels en restaurante, die Karkloof Natuurreservaat en Boomtoptoere, Midmar- en Albert Falls-damme, Howick- en Karkloof-valle, die Nelson Mandela Capture Site, bergfietsroetes, visvangdamme en -riviere, perdryroetes, polovelde en stoetplase verken.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Amanda H
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional stay. Very helpful staff, Josi at reception arranged for us to check in much earlier than the usual time and the waitress a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Linda B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige verblyf, heerlike kos in mooiste omgewing. Karaktervolle ou gebou met interessante geskiedenis. Pragtige landskap met 'rescue' perde. Kaggel ...
Sien meer
Jul 2024
Bob B
Saam met lewensmaat
5.0
Very quaint. Beautiful historic farm environment with lots of charm. Would definitely use this again as an overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Ria B
Saam met vriende
5.0
Baie lekker, baie oulike plekkie, kos baie lekker, personeel baie vriendelik. Sien sterre.
Mrt 2024
Ihan J
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly. Sal vir seker weer.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Ou Curry's Post-weg, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Halliwell Country Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Curry's Post-weg, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqMkc7lZ0NoFcQwuvZpWTpEK4CCrJlecg5Z5Zr9IXoNmslSYhEb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 Old Currys Post Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.382167279384 30.176564373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang