Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Inchgarth B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Old Inchgarth B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Marisca P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marisca P

Dit was heerlik naby aan die Sanipas. Dit was die hoof doel van ons besoek.

Ons sou net graag 'n wasbak in die kobuisarea wou hê, maar verder het ons heerlik gekuier en is dit 'n baie mooi en goed versorgde verblyf. As die toegangsroete dalk bietjie aandag kan kry sal dit dit net nog 'n pluspunt wees, maar dit is nie 'n onoorbrugbare probleem nie. Nita is 'n ongelooflike gasvrou! Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Inchgarth-plaas, Loteni-weg, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaf5b919a85813aed9a33220b90f4cee1033179bd359ff2996648e30b98b084e25e1d296f0aa945f678ae01a925e31ea6c12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Old Inchgarth Farm Loteni road 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -29.696089 29.540127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang