Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Joe's Kaia

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 32 resensies vir Old Joe's Kaia
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Merina M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merina M

I left feeling relaxed, peaceful, well fed and totally satisfied.

Fantastic hospitality, comfy room, amazing, delicious meals, beautiful location, amazing ambience.

Jhf S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jhf S

Heerlike en ontspanne oorblyplek.

Ons het weereens baie lekker gebly by Old Joe's. Die eienaars is baie gasvry en het uit hulle pad gegaan om dit vir ons gerieflik en aangenaam te maak. Die kos is besonder lekker en Marian het voorwaar baie moeite gedoen met die bereiding en voorsit daarvan. Sal beslis weer Old Joe's besoek.

Pearl B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl B

Ons het heerlik gebly. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Die huis was baie gemaklik en goed toegerus. Daar was genoeg warm water en dit was netjies en skoon. Die personeel was baie vriendelik.

Pieter K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Uit die boonste rakke!

Wat ʼn wonderlike ervaring! Ons is hartlik ontvang. Die sit-en eetkamer was verlig met kerse. Potte vol natuurlike loof wat met liefde gerangskik is het ons begroet. Die aandete en ontbyt is uit die boonste rakke! Keurig en smaaklik voorberei. Probeer dit asb. Selfs al is 'n vegetariese dieet nie wat jy volg nie. Jy gaan so verras wees!

Zitha V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zitha V

Neat and cosy chalet.

Very cosy and clean chalet with friendly hosts. Would stay there again.

Diane M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane M

Peaceful tropical rest stop.

Beautiful surroundings met with the most delicious dinner. Friendly service. Great peaceful stopover.

Arne M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arne M

Goeie waarde vir geld, vir 'n ontspanne ervaring in die Laeveld.

Perfekte oornagstop oppad Laeveld toe. Vriendelike en opregte diens.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
André N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André N

Lekker oornagplek.

Lekker oornagplek en die beste aandete "by a long mile"!

Joseph T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph T

Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Ons is baie goed ontvang. Alles was gereed en netjies en goed toegerus. Miskien kan hulle net meer na toeganglikheid vir gestremdes kyk. Verder het ons heerlik gekuier! Ek sal beslis weer daarheen gaan. Baie dankie!

Corneli F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneli F

Heerlik rustig en fantastiese kos!

Ons het heerlik gekuier by Old Joe's Kaia. Ons het die aand aandete sowel as ontbyt bestel en sal spesiaal terugkeer net vir dit, ongelooflik lekker!. Dis heerlik rustig met 'n wonderlike gemaklike atmosfeer en wonderlike uitsigte. Sal 'n stappie deur die labirint sterk aanbeveel.

Vanessa L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa L

An amazing experience.

Absolutely loved everything about our stay over, from the most amazing welcome, to the rooms, to the beautiful gardens and to the most amazing foods. Such an awesome taste, prepared with so much pride and most definitely the most exciting, tasty vegan foods we had. Well done to the hosts, you are such beautiful people. Thank you.

Bernard B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard B

Lekker (vegan kos) en goeie ligging.

Ons het lekker gebly, die gasheer en -vrou is baie gaaf en ons (wat glad nie vegan is nie) het die vegan aandete en -ontbyt geniet. Ons het die aandag aan detail met die etes waardeer.

Mariette M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette M

Interessant en vreemd. Dog, insiggewend.

Die eienaars is interessante mense. Dog, nié jou elke dag se koppie tee nie. As jy daar eet, kos dit jou R250 per persoon, en jy gaan nie vleis kry nie. Maar die hele ervaring was lekker. Lekker geslaap en lekker gebad.

Johan M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Aangenaam verras.

Joe's Kaia bied aandete en ontbyt aan indien jy belangstel. Die verrassing was dat dit "vegan" is. Dus geen vleis nie. Vir 'n vleis-eter was ek aanvanklik taamlik skepties, maar wat 'n aangename verrassing. Beide die aandete (4-gang) en die ontbyt was uit die boonste rakke en was heeltemal voldoende. Die kos was heerlik smaaklik en was versadig en tog nie opgeblase nie. Mariaan en Paul is baie goeie gashere en Mariaan weet wat sy doen in die kombuis. Daar was 'n lekker kaggelvuur in die gemeenskaplike area teen die koue aandlug en ons en die ander paar, wat ook gaste daar was, het gesellig gekuier asof ons mekaar jare al ken. Hulle het gekom vir die kos. Die slaapplek is eksentriek maar netjies. Indien 'n mens navraag doen oor die geskiedenis van die plekkie, dan gaan jy as ingeligte daar weg. Hoewel Joe's naby die hoofpad was het dit glad nie gepla nie. Dit was doodstil heelnag en ons het heerlik geslaap. Ons het glad nie onveilig gevoel nie. As jy lus is vir 'n bietjie avontuur en kos buite die boks, dan is die plek nommerpas. Ek is nie af van vleis af nie, maar ek was beïndruk met wat mens net met groente kan doen en sy maak haar eie "tofu". Dit was heerlik.

Anèl J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anèl J

Baie lekker, rustig en interresant.

Netjiese, interessante plek, tuin is pragtig. Kamer was netjies.

Rinus L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus L

Was die lekkerste om vir 3 dae net niks te doen nie.

Hier kan jy ontspan met 'n glas wyn, en net sit en kyk na die natuur.

Andre D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Rustig en gemaklik.

Vriendelik ontvang. Baie rustig en sal definitief weer daar oornag.

Lars V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lars V

Pragtige plek. Paul en Mariaan is wonderlike gashere.

Ons hoop om vinnig weer daar te wees.

Megan S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S

Super nice!

Cozy, good food, beautiful destination.

Magda P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

Baie gesellig.

Sou graag die tuin en stapplek wou benut, maar die reënweer het dit moeilik gemaak.

Elize V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Dis 'n pragtige plekkie binne in die natuur. Die kamer is baie netjies, heerlike stoepie, diens baie goed.

Sal dit aanbeveel vir reisigers na die Krugerwildtuin om te oornag. Dit is wat ons gedoen het. Die reis die volgende dag is soveel korter. Pragtige natuurskoon en baie vriendelike ontvangs. Die kamer het aan ons vereistes voldoen. Daar moet net definitief melding gemaak word dat daar net vir vegans en vegetariërs voorsiening gemaak word.

Jim O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jim O

Great!

Great service from the owners. A home from home place, but better! Great food prepared with such love and care. A real effort made by the owners to satisfy there guests. Will definitely stop over again. It is perfect. But more than that it is an experience to delight.

Old Joe's Kaia se terugvoer

Thank you so much for this encouraging and lovely feedback.

Old Joe's Kaia
Paulo F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paulo F

A gem on the way to the Lowveld

Old Joe's Kaya is a little gem on the way to the Lowveld. It is conveniently located just off the N4 in a beautiful indigenous garden with birds aplenty. It will keep those interested in gardening and trees busy for a long time. The hosts are extremely friendly and accommodating. The vegan meals (we had the breakfast) are a must for all those who have not tried it. This is a splendid weekend break, and you can through in a vegan cooking lesson to boot.

Old Joe's Kaia se terugvoer

Hi Paulo, it was really awesome having you and your family here at Old Joe's Kaia. Thank you so much for your kind words, and we hope to see you here soon for a cooking class.
Kind regards,
Marian

Old Joe's Kaia
Tinus V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V

Baie goeie ondervinding.

Het nooit gedink kos sonder vleis is so lekker nie.

Thys C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys C

Aangenaam en heerlike kos.

Heerlik gekuier saam gasheer en gasvrou.

Martie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martie B

Baie lekker.

Was baie vriendelike en aangename mense. Verblyf baie skoon.

Almari V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Almari V

Skoon en netjies, maar oor die algemeen baie afgeleef en tuine is onversorg - bied ook slegs vegan kos.

Baie potensiaal wat nie op die stadium so is nie.

Anel E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E

Pragtige natuurskoon en 'n baie interessante en smaaklike spyskaart.

Vriendelike diens en baie gerieflike en ruim akkommodasie met die geroep van voëls wat jou in die oggende wakker maak.

Philip M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Philip M

Die vegetariese etes was wonderlik en vullend, maar die res oud en onaantreklik. Seker die droogte wat tans heers.

Die mense en die etes wat hulle aanbied was wonderlik, maar die res is oud en nie baie aantreklik nie. Die droogtes het seker ook baie met die omgewing te doen.

Morné C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné C

Sensasioneel.

Die perfekte wegkomplek vanuit die stad se gewoel.

Mandi L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi L

Vinnige oorslaap maar totaal die moeite werd!

Marian en haar span was UITSTEKEND! Vandat ons daar aangekom het kan ek niks negatiefs sê nie. Die houthut was baie netjies met als wat ons nodig gehad het en aandete was fantasties! Beslis die ekstra geldjie werd! Ontbyt was net so heerlik! Moet asseblief nie 'n moderne blink plek verwag as jy by Old Joe's kom kuier nie... dit is 'n rustieke, natuurlike, warm plek met tipiese Suid-Afrikaanse gasvryheid. Marian se kunstige hand is oral baie duidelik! En moet asb nie ag gee aan die mense wat kla oor geraas nie... dis sommer nonsies. Dis glad nie so erg nie! Baie dankie aan al die personeel maar ook spesiaal Ons waardeer die vriendelike geaardheid en hulp met ons tasse! Ons sal beslis weer 'n draai maak as ons kan!

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4 Schoemanskloof-pad, Plot A39, Schoemanskloofvallei, 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3MWRmNjZjLTJjZGQtNGUxZS04OTM4LTAxYmNhNGMzNzVjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 N4 Schoemanskloof Road Plot A39 1207 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.385387210838 30.54010536413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang