Old Kom House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crassula-weg 8, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hierdie vakansiehuis is ideaal vir gesinne of branderplankryers aangesien dit in Kommetjie geleë is, 'n pragtige vissers- en branderplankrydorpie naby Kaapstad. Die huis is baie naby aan die Ou Kombaai en die De Kom Getypoel geleë.
Dié huis het 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n sitarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en al 3 slaapkamers deel 1 badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie area strek verder na die sitkamer wat 2 stoele en 'n rusbank het.
Die stoep het buitemeubels en daar is ook 'n plek waar gaste onder die boom in die tuin kan sit en 'n aparte braai-area. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Crassula-weg 8, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crassula-weg 8, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang