Old Ladder
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Johann H - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig en gerieflik.
Helena P - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Karin S - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike wegbreek plekkie.
Old Ladder se terugvoer
Hi Karin. Baie bly julle het julle kuier geniet. Dankie vir die lekker geselsies, dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Paul J - Jun 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjies en dit was 'n wonderlike verblyf.
Old Ladder se terugvoer
More Paul, baie dankie. Bly julle het dit so geniet, hoop om julle weer te sien.
Elmarie
Christa B - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik. Rus en vrede.
Old Ladder se terugvoer
Dankie Christa. Bly julle het lekker gekuier.
Charlotte S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker behalwe reën wat ons nodig het was dit nog steeds awesome. Wou graag gaan visvang.
Old Ladder se terugvoer
Baie dankie. Julle sal maar weer moet kom kuier. Dankie dat julle my plek netjies gelos het
Engela D - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon netjiese akkommodasie!
Old Ladder se terugvoer
Hi Engela
Dankie, bly julle het lekker gekuier en hoop ons sien julle gou weer.
Marilyn B - Okt 2022
Algehele gradering
A relaxing getaway.
Mari O - Jan 2022
Algehele gradering
Baie goed ontwerp vir 'n gesins- of groepkuier, netjies en uitsig baie goed.
Old Ladder se terugvoer
Dankie, sal plan maak met rakkies.
Christo C - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek, pragtige see-uitsig en goed toegerus.
Old Ladder se terugvoer
Baie dankie Christo, ek waardeer jou resensie. Ons glo ons sal jou spoedig weer sien. Elmarie
Hans S - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend en aangenaam.
Old Ladder se terugvoer
Dankie Hans & Rika, was lekker om julle hier te gehad het, hoop om julle spoedig weer te sien.
Jan H - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Marius V - Okt 2016
Algehele gradering
Definitief geskik vir groot groepe.
Old Ladder se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons eie voertuie staan buite, want ons is nog gelukkig om in 'n veilige dorp te kan woon.
Elmarie
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tunastraat, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang