Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Ladder

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Helena P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Baie lekker en netjies en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Lieflike wegbreek plekkie. Dit was baie mooi skoon. Lieflike uitsig en eienaars baie vriendelik. Ingerig vir beurtkrag. Lekker ruim en gerieflik. Naby aan die strand en kan die see van die stoep af sien. Ek en my dogter het ons tyd terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Old Ladder
Hi Karin. Baie bly julle het julle kuier geniet. Dankie vir die lekker geselsies, dit was aangenaam om julle te ontmoet.

Christa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlik. Rus en vrede. Pragtige uitsig. Dolfyne en walvisse was 'n bonus. Goed toegerus en netjies. Gerieflike braaiplekke beskut teen die wind. Ons sal enige tyd graag weer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Old Ladder
Dankie Christa. Bly julle het lekker gekuier.

Paul J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Baie skoon en netjies en dit was 'n wonderlike verblyf. Die uitsig is fantasties en ons het ons verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Old Ladder
More Paul, baie dankie. Bly julle het dit so geniet, hoop om julle weer te sien. Elmarie

Charlotte S
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Baie lekker behalwe reën wat ons nodig het was dit nog steeds awesome. Wou graag gaan visvang. Awesome plek sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmarie
Old Ladder
Baie dankie. Julle sal maar weer moet kom kuier. Dankie dat julle my plek netjies gelos het

Engela D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Skoon netjiese akkommodasie! Ons was 3 gesinne wat saam gekuier het, daar was genoeg spasie vir almal. Ons sal beslis weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Old Ladder
Hi Engela Dankie, bly julle het lekker gekuier en hoop ons sien julle gou weer.

Marilyn B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2022

A relaxing getaway. We had an enjoyable stay but the road to Oyster Bay was shocking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari O
Kort verblyf
4.0
Jan 2022

Baie goed ontwerp vir 'n gesins- of groepkuier, netjies en uitsig baie goed. Gemakilik, skoon en netjies. Baie goed vir 'n groep kuier. Badkamers oulik ontwerp maar knap, dalk sal 'n paar ekstra "floating shelves" langs die muurkassie spasie maak vir al die gebruikers om te gebruik in die badkamers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Old Ladder
Dankie, sal plan maak met rakkies.

Christo C
Kort verblyf
4.2
Feb 2021

Baie lekker plek, pragtige see-uitsig en goed toegerus. Sal die plek met vrymoedigheid aanbeveel en weer gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elmarie
Old Ladder
Baie dankie Christo, ek waardeer jou resensie. Ons glo ons sal jou spoedig weer sien. Elmarie

Hans S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Uitstekend en aangenaam. Die woning is ruim, mooi skoon, baie gerieflik met 'n wonderlike see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Old Ladder
Dankie Hans & Rika, was lekker om julle hier te gehad het, hoop om julle spoedig weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tunastraat, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzZWIzNzIxLTYzNDEtNGE3Mi1iZWNhLTQ0NDkzOWM5MTE1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Tuna Street Oysterbay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.174139410539 24.662223422547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang