Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Ladder

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tunastraat, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Verblyf word in 2 eenhede in die bekoorlike dorpie Oesterbaai gebied.

Old Ladder is 'n selfsorghuis in Oesterbaai met 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gerieflike sitarea, 'n groot kombuis en 'n dek met sitplek, 2 braai-areas en 'n see-uitsig. Daar is ook 'n TV met Netflix.

Die Jonkmanswoonstel-eenheid in Oesterbaai is 'n knus eenheid met 'n dubbelbed, 'n stort en 'n uitsig oor die natuur, duine en die strand. Daar is Netflix, maar geen DStv nie. Albei eenhede is ideaal vir natuurliefhebbers en bied toegang tot staproetes.

Oesterbaai bied 'n begeleide voël-, vleiland- en fynbos-staproete, 'n begeleide nagstaptog, en verskeie ander stap- en voetslaanroetes, perderitte op die strand en sandplankry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Helena P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker en netjies en vriendelike gasvrou.
Jan 2024
Karin S
5.0
Lieflike wegbreek plekkie. Dit was baie mooi skoon. Lieflike uitsig en eienaars baie vriendelik. Ingerig vir beurtkrag. Lekker ruim en gerieflik. Naby...
Sien meer
Des 2023
Christa B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Rus en vrede. Pragtige uitsig. Dolfyne en walvisse was 'n bonus. Goed toegerus en netjies. Gerieflike braaiplekke beskut teen die wind. Ons s...
Sien meer
Aug 2023
Paul J
Saam met vriende
4.8
Baie skoon en netjies en dit was 'n wonderlike verblyf. Die uitsig is fantasties en ons het ons verblyf terdeë geniet.
Jun 2024
Charlotte S
4.8
Baie lekker behalwe reën wat ons nodig het was dit nog steeds awesome. Wou graag gaan visvang. Awesome plek sal weer gaan.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Tunastraat, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Old Ladder het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tunastraat, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzZWIzNzIxLTYzNDEtNGE3Mi1iZWNhLTQ0NDkzOWM5MTE1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Tuna Street Oysterbay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.174139410539 24.662223422547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang