Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Mill Lodge & Restaurant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 831 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Werner V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Fantastiese verblyf en ligging met uitstekende diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantastic. Baie lekker. Dis gerieflik met baie om te doen en te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

We just love it. Fantastic and we love it. We will tell our friends all about it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Dit is soos 'n oase in die woestyn. Dit is elke jaar ons verblyf vir my man se fietsry wedren. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik! Blyplek, geriewe, swembad en hele perseel netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franky L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die ligging, netheid, rustigheid, swembaddens, takbokke, rivier en bome. Skoon. Sjoe, wat 'n fees! Dit was wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was puik en personeel vriendelik. Ongelooflik lekker, pragtig uit een gesit, skoon, netjies en goeie gehalte. Kan lekker stap en mooi omgewing waarneem, en die diere is 'n bonus. Lekker swembad om af te koel indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barnard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, asemrowend, aangrypende natuurlike samesyn. Lekke kos en slaaplek. Dit was fantasties. Ja beslis, ek kom weer soontoe. Vir my geen beter plek. Dit is sy naam werd. Ek moet mense aanraai om soontoe te gaan. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Must go back experience. Tranquil, relaxing, just a bliss. The one stop to find yourself and your relationship with your partner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea D
1 nag
4.8
Jan 2025

Waarde vir geld. Ons het soos vorige kere baie lekker gebly. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Eenheid baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mgr @ Old Mill Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 843

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 750
R 1 750 R 788
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 788
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 152 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, 15 km vanaf Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte, Schoemanspoort, Klein Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f327a6c1a14b600271d272752c42e99ec54af94147a267c2a95e266d2b47fd7f8a849aee8aa617ab57e62b500fd2d18802f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R787 per nag (plek vir 4) 831 5 1 5 R328, 15 km from Oudtshoorn on your way to the Cango Caves Schoemanspoort, Little Karoo 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.460435297635 22.252357006073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang