Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Mill Lodge & Restaurant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 786 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ana J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfect. Convenient after a long drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwill D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Excellent value for money for a secluded getaway. We enjoyed our stay very much at Old Mill Lodge & Restaurant. It was wonderful to be away with no cell phone coverage and limited WiFi. The stay in the bushes was excellent and the amenities were also very good. The kids had limited play areas, but that gave us more time to spend together as a family, which is always best. The staff were very helpful with every request and assisted us in going to the places around at the best times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krizelda H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ongelooflike plek, baie lekker gekuier en geslaap. Ja, ons het baie lekker gekuier en geslaap, so mooi plek, wil sommer die hele gesin bring vir 'n volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

The beautiful gardens and views make up for the negatives. A beautiful lodge, the most beautiful gardens and view of the mountains were stunning. The standard room was on the small side and there was no space for my 2 small dogs, so I had to upgrade to a bigger cabin. The restaurant food was average, and the lamb chops were dry. We ordered vegetables, but got salad instead.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie mooi en rustig, baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Akkommodasie weg van jou eie huis, maar met eie huis se standaarde. Ek kan 'n hele bladsy gebruik om te skryf hoe pragtig en lekker en skoon en rustig dit by Old Mill is. Ek gaan my egter daarvan weerhou. Al wat ek gaan sê is: Boek jou akkommodasie en gaan beleef Old Mill. Jy sal nie spyt wees. Alles, maar alles wat ek in akkommodasie weg van my woning soek, het ek by Old Mill gekry. Wens ek kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Skoon, netjies, vriendelik en pragtig! Van ons daar aangekom het, was almal behulpsaam - alles was skoon en netjies en instandgehou! Pragtige areas vir kinders om te speel - ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik, mooi, rustig. Ons het baie lekker gebly. Die kamer is skoon en die bed het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakobus D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Lekker. Gasvry, die omgewing is mooi en ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mgr @ Old Mill Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 798

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 750
R 1 750 R 787
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 787
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 94 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, 15 km vanaf Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte, Schoemanspoort, Klein Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyN2QyYjExLWJmNzAtNDVkZi1hYmUzLWUzZDQ1Y2RiNzEyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R787 per nag (plek vir 2) 786 5 1 5 R328, 15 km from Oudtshoorn on your way to the Cango Caves Schoemanspoort, Little Karoo 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.460435297635 22.252357006073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang