Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Mill Lodge & Restaurant

Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af. Geldig vir verblyf vanaf 16 Apr 2024 tot 7 Apr 2027.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 94 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, 15 km vanaf Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte, Schoemanspoort, Klein Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 710 R855 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Old Mill Lodge & Restaurant is op 'n volstruisplaas aan die voet van die Swartberge in Schoemanshoek.

Verblyf is beskikbaar in selfsorgeenhede, luukse kothuise langs die dam en luukse tentverblyf op die rivier-oewer.

Old Mill Lodge het 3 swembaddens en 'n rits aktiwiteite en geriewe soos 4x4-roetes, voetslaan, baarsvisvang, 'n speelpark, klein zipline en 'n ponie- en haaspark. Perdry is beskikbaar in die omtrek en die Kangogrotte is 12 km ver.

Gaste kan ontbyt, middagete en aandete by die a la carte-restaurant net 'n paar kilometer van Oudtshoorn af geniet met 'n skouspelagtige uitsig op berge, oor tuine en oor die Grobelaarsrivier wat die plaas deurkruis.

Old Mill Lodge & Restaurant is ook die perfekte ligging vir troues, funksies en konferensies. Die venue is geskik vir 300 mense en het 'n groot dansvloer, onderdakbraaigeriewe, 'n swembadarea en gazebo vir die perfekte seremonie. Die gazebo het sitplek vir 200 mense. Die venue het 'n skouspelagtige uitsig oor die plaas en op die voorheuwels van die Swartberge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 801 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tanya V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie oulike plek. Ja, dit was baie lekker, die restaurant is net bietjie duur.
Des 2024
Elrico S
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowind veilig sal graag weer wil gaan saam met groot gesin. Pragtig, uitstekend, sal weer wil gaan netjies.
Des 2024
Riedewaan S
5.0
Excellent. Awesome experience. Really has its own appeal.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Charleen J
Gesin met tieners
5.0
Awesome. We had an awesome time staying at Old Mill Lodge.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Karin B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Dit was baie rustig en die kos is uit die boonste rakke.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mgr @ Old Mill Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 813

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • R328, 15 km vanaf Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte, Schoemanspoort, Klein Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Old Mill Lodge & Restaurant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 710
R 1 710 R 855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 710
R 1 710 R 855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 94 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, 15 km vanaf Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte, Schoemanspoort, Klein Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f327a6c1a14b600271d272752c42e99ec54af94147a267c2a95e266d2b47fd7f8a849aee8aa617ab57e62b500fd2d18802f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 710 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 801 5 1 5 R328, 15 km from Oudtshoorn on your way to the Cango Caves Schoemanspoort, Little Karoo 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.460435297635 22.252357006073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang