Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Mill Drift Guest Farm

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kampeerplek 1
Vanaf
Vanaf R 404
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Pragtige uitsigte oor die Caledonrivier tot in Lesotho en die Malutiberge. Die plek het ’n dubbel elektriese kragpunt naby die ablusieblok met 3 storte, ’n bad, wasbak en 3 toilette. Daar is ook skottelgoedgeriewe, ’n groot braai en vuurput. Hierdie is die grootste kampeerplek (14 x 16 meter) en kan maklik plek hê vir 2 karavane of verskeie tente.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Huisreëls

Gaste wat in die lodges bly, moet hulle eie handdoeke saambring.
Kinders jonger as 4 jaar bly gratis.
Daar is 'n grondpad wat na die instansie lei en gaste word aangeraai om 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik.
Daar is ’n administrasiefooi van R200 vir alle kansellasies.
Die balans van die bespreking is in kontant of per EFT betaalbaar.
Troeteldierfooi van R50 per dag.

Let op: Daar is 'n 3 km-grondpad wat na die verblyf lei en die toestand daarvan kan van dag tot dag verskil. Die meeste SUV's en 4x4-voertuie het die hele jaar toegang tot die eiendom. Kleiner voertuie kan egter sukkel, veral gedurende die reënseisoen.

Vir gaste wat bekommerd is oor die pad is 'n pendeldiens teen 'n ekstra koste om brandstof te dek, beskikbaar. Doen gerus navraag.
Belangrik: Slegs 4x4-voertuie word toegelaat om karavane op hierdie pad te sleep.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kampeerplek 2
Vanaf
Vanaf R 404
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kampeerplek (9 x 16 m) het ook ’n lieflike uitsig oor die Caledonrivier, Malutiberge en oor Lesotho, en op ’n helder dag kan jy selfs die Drakenberge sien. Daar is ’n dubbel elektriese kragprop, vuurput en groot braai. Dis 20 m van die ablusiegeriewe en opwas-area af.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Huisreëls

Gaste wat in die lodges bly, moet hulle eie handdoeke saambring.
Kinders jonger as 4 jaar bly gratis.
Daar is 'n grondpad wat na die instansie lei en gaste word aangeraai om 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik.
Daar is ’n administrasiefooi van R200 vir alle kansellasies.
Die balans van die bespreking is in kontant of per EFT betaalbaar.
Troeteldierfooi van R50 per dag.

Let op: Daar is 'n 3 km-grondpad wat na die verblyf lei en die toestand daarvan kan van dag tot dag verskil. Die meeste SUV's en 4x4-voertuie het die hele jaar toegang tot die eiendom. Kleiner voertuie kan egter sukkel, veral gedurende die reënseisoen.

Vir gaste wat bekommerd is oor die pad is 'n pendeldiens teen 'n ekstra koste om brandstof te dek, beskikbaar. Doen gerus navraag.
Belangrik: Slegs 4x4-voertuie word toegelaat om karavane op hierdie pad te sleep.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kampeerplek 3
Vanaf
Vanaf R 404
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die terrein (13 x 13 m) het ook ’n mooi uitsig, maar nie so mooi soos die ander nie. Dit is egter meer teen die wind beskerm. Daar is ’n groot boom wat skadu bied vir die grootste deel van die dag, vuurput en groot braai. Dis 20 m van die ablusiegeriewe en opwas-area af.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Huisreëls

Gaste wat in die lodges bly, moet hulle eie handdoeke saambring.
Kinders jonger as 4 jaar bly gratis.
Daar is 'n grondpad wat na die instansie lei en gaste word aangeraai om 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik.
Daar is ’n administrasiefooi van R200 vir alle kansellasies.
Die balans van die bespreking is in kontant of per EFT betaalbaar.
Troeteldierfooi van R50 per dag.

Let op: Daar is 'n 3 km-grondpad wat na die verblyf lei en die toestand daarvan kan van dag tot dag verskil. Die meeste SUV's en 4x4-voertuie het die hele jaar toegang tot die eiendom. Kleiner voertuie kan egter sukkel, veral gedurende die reënseisoen.

Vir gaste wat bekommerd is oor die pad is 'n pendeldiens teen 'n ekstra koste om brandstof te dek, beskikbaar. Doen gerus navraag.
Belangrik: Slegs 4x4-voertuie word toegelaat om karavane op hierdie pad te sleep.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kampeerplek 4
Vanaf
Vanaf R 404
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die staanplek (14 x 16 m) het uitsigte oor die Caledonrivier, die Malutiberge en oor Lesotho en op die Drakensberge in die verte. Dis naby die ablusiegeriewe en opwas-area. Daar is ’n vuurput en groot braai. Dit is een van die grootste staanplekke en sal maklik plek vir 2 karavane of verskeie tente bied.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Huisreëls

Gaste wat in die lodges bly, moet hulle eie handdoeke saambring.
Kinders jonger as 4 jaar bly gratis.
Daar is 'n grondpad wat na die instansie lei en gaste word aangeraai om 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik.
Daar is ’n administrasiefooi van R200 vir alle kansellasies.
Die balans van die bespreking is in kontant of per EFT betaalbaar.
Troeteldierfooi van R50 per dag.

Let op: Daar is 'n 3 km-grondpad wat na die verblyf lei en die toestand daarvan kan van dag tot dag verskil. Die meeste SUV's en 4x4-voertuie het die hele jaar toegang tot die eiendom. Kleiner voertuie kan egter sukkel, veral gedurende die reënseisoen.

Vir gaste wat bekommerd is oor die pad is 'n pendeldiens teen 'n ekstra koste om brandstof te dek, beskikbaar. Doen gerus navraag.
Belangrik: Slegs 4x4-voertuie word toegelaat om karavane op hierdie pad te sleep.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kampeerplek 5
Vanaf
Vanaf R 404
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié staanplek (11 x 13 m) het die pragtigste uitsigte oor die rivier, die Malutiberge en oor Lesotho en op die Drakensberge in die verte. Dis die naaste aan die ablusiegeriewe en opwas-area. Ongelukkig is daar sterk wind op die staanplek. Daar is ’n bietjie skadu laat namiddag en gras orals.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Kaggel
Huisreëls

Gaste wat in die lodges bly, moet hulle eie handdoeke saambring.
Kinders jonger as 4 jaar bly gratis.
Daar is 'n grondpad wat na die instansie lei en gaste word aangeraai om 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik.
Daar is ’n administrasiefooi van R200 vir alle kansellasies.
Die balans van die bespreking is in kontant of per EFT betaalbaar.
Troeteldierfooi van R50 per dag.

Let op: Daar is 'n 3 km-grondpad wat na die verblyf lei en die toestand daarvan kan van dag tot dag verskil. Die meeste SUV's en 4x4-voertuie het die hele jaar toegang tot die eiendom. Kleiner voertuie kan egter sukkel, veral gedurende die reënseisoen.

Vir gaste wat bekommerd is oor die pad is 'n pendeldiens teen 'n ekstra koste om brandstof te dek, beskikbaar. Doen gerus navraag.
Belangrik: Slegs 4x4-voertuie word toegelaat om karavane op hierdie pad te sleep.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Camp Wild
Vanaf
Vanaf R 404
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kampeerplek is op die plaas en die eienaars raai gaste aan om eerder een van die ander staanplekke te kies. Daar is ablusiegeriewe en elektriese kragpunte naby. Let asb. dat gaste hul eie braai moet saambring.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Huisreëls

Gaste wat in die lodges bly, moet hulle eie handdoeke saambring.
Kinders jonger as 4 jaar bly gratis.
Daar is 'n grondpad wat na die instansie lei en gaste word aangeraai om 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik.
Daar is ’n administrasiefooi van R200 vir alle kansellasies.
Die balans van die bespreking is in kontant of per EFT betaalbaar.
Troeteldierfooi van R50 per dag.

Let op: Daar is 'n 3 km-grondpad wat na die verblyf lei en die toestand daarvan kan van dag tot dag verskil. Die meeste SUV's en 4x4-voertuie het die hele jaar toegang tot die eiendom. Kleiner voertuie kan egter sukkel, veral gedurende die reënseisoen.

Vir gaste wat bekommerd is oor die pad is 'n pendeldiens teen 'n ekstra koste om brandstof te dek, beskikbaar. Doen gerus navraag.
Belangrik: Slegs 4x4-voertuie word toegelaat om karavane op hierdie pad te sleep.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Berg-karavaan
Vanaf
Vanaf R 940
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie karavaan het slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, twee enkelbeddens en 'n stapelbed. Bykomende geriewe sluit 'n etenstafel, yskassie, gasstoof, breekware, eetgerei, glase en beddegoed in. Die eenheid deel ablusiegeriewe met die kampterrein.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Slaapkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Privaat
Buitelug
Braai
Privaat
Vuurput
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat
Ketel
Kombuisie
Oond
Stoof
Gas
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Gaste wat in die lodges bly, moet hulle eie handdoeke saambring.
Kinders jonger as 4 jaar bly gratis.
Daar is 'n grondpad wat na die instansie lei en gaste word aangeraai om 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik.
Daar is ’n administrasiefooi van R200 vir alle kansellasies.
Die balans van die bespreking is in kontant of per EFT betaalbaar.
Troeteldierfooi van R50 per dag.

Let op: Daar is 'n 3 km-grondpad wat na die verblyf lei en die toestand daarvan kan van dag tot dag verskil. Die meeste SUV's en 4x4-voertuie het die hele jaar toegang tot die eiendom. Kleiner voertuie kan egter sukkel, veral gedurende die reënseisoen.

Vir gaste wat bekommerd is oor die pad is 'n pendeldiens teen 'n ekstra koste om brandstof te dek, beskikbaar. Doen gerus navraag.
Belangrik: Slegs 4x4-voertuie word toegelaat om karavane op hierdie pad te sleep.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Rock
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie sandsteen-grasdakkothuis het 'n stoep met 'n uitsig. Dit is 'n oopplan-enkeleenheid en is troeteldiervriendelik, maar is nie omhein nie. Dit is langs die perdestalle en bied 'n pragtige uitsig. Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het ’n ekstra lang koninggrootte-bed en kaggel. Daar is ’n bad langs die kaggel en ’n dubbelstort. Die eenheid is selfsorg en het ’n braai-area op die veranda. Pragtige uitsig op die Malutiberge en oor die Caledonrivier.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Huisreëls

Gaste wat in die lodges bly, moet hulle eie handdoeke saambring.
Kinders jonger as 4 jaar bly gratis.
Daar is 'n grondpad wat na die instansie lei en gaste word aangeraai om 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik.
Daar is ’n administrasiefooi van R200 vir alle kansellasies.
Die balans van die bespreking is in kontant of per EFT betaalbaar.
Troeteldierfooi van R50 per dag.

Let op: Daar is 'n 3 km-grondpad wat na die verblyf lei en die toestand daarvan kan van dag tot dag verskil. Die meeste SUV's en 4x4-voertuie het die hele jaar toegang tot die eiendom. Kleiner voertuie kan egter sukkel, veral gedurende die reënseisoen.

Vir gaste wat bekommerd is oor die pad is 'n pendeldiens teen 'n ekstra koste om brandstof te dek, beskikbaar. Doen gerus navraag.
Belangrik: Slegs 4x4-voertuie word toegelaat om karavane op hierdie pad te sleep.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet 3 - Lake
Vanaf
Vanaf R 1 340
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie knus grasdak-sandsteenkothuis het 'n pragtige uitsig. Die veilige voortuin is ideaal vir troeteldiere en daar is 'n privaat agtertuin waarin gaste kan ontspan. Die kothuis het 2 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en die ander met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. ander geriewe in die kamer sluit 'n oopplan-kombuisie, eetarea en 'n sitarea met 'n kaggel in. Daar is ook 'n privaat lapa met braaigeriewe en 'n omheinde gedeelte vir troeteldiere.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Huisreëls

Gaste wat in die lodges bly, moet hulle eie handdoeke saambring.
Kinders jonger as 4 jaar bly gratis.
Daar is 'n grondpad wat na die instansie lei en gaste word aangeraai om 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik.
Daar is ’n administrasiefooi van R200 vir alle kansellasies.
Die balans van die bespreking is in kontant of per EFT betaalbaar.
Troeteldierfooi van R50 per dag.

Let op: Daar is 'n 3 km-grondpad wat na die verblyf lei en die toestand daarvan kan van dag tot dag verskil. Die meeste SUV's en 4x4-voertuie het die hele jaar toegang tot die eiendom. Kleiner voertuie kan egter sukkel, veral gedurende die reënseisoen.

Vir gaste wat bekommerd is oor die pad is 'n pendeldiens teen 'n ekstra koste om brandstof te dek, beskikbaar. Doen gerus navraag.
Belangrik: Slegs 4x4-voertuie word toegelaat om karavane op hierdie pad te sleep.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Guard-huis
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oorspronklike sandsteengebou bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n ketel, mikrogolf, yskas, oond en 'n stoof toegerus. Daar is ook 'n lapa en 'n groot omheinde grasperk buite.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur
Etenstafel
Sitplek vir 2
Vrieskas
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Gaste wat in die lodges bly, moet hulle eie handdoeke saambring.
Kinders jonger as 4 jaar bly gratis.
Daar is 'n grondpad wat na die instansie lei en gaste word aangeraai om 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik.
Daar is ’n administrasiefooi van R200 vir alle kansellasies.
Die balans van die bespreking is in kontant of per EFT betaalbaar.
Troeteldierfooi van R50 per dag.

Let op: Daar is 'n 3 km-grondpad wat na die verblyf lei en die toestand daarvan kan van dag tot dag verskil. Die meeste SUV's en 4x4-voertuie het die hele jaar toegang tot die eiendom. Kleiner voertuie kan egter sukkel, veral gedurende die reënseisoen.

Vir gaste wat bekommerd is oor die pad is 'n pendeldiens teen 'n ekstra koste om brandstof te dek, beskikbaar. Doen gerus navraag.
Belangrik: Slegs 4x4-voertuie word toegelaat om karavane op hierdie pad te sleep.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 404
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 77 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beginsel-plaas, Fouriesburg-distrik, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyMDNlYWRkLTRlNDEtNGRhZi1iNzhiLTkzYjk4N2UxYTYxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R404 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 Farm Beginsel District Fouriesburg 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.609555555556 28.451833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang