Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Mill Drift Guest Farm

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Letitia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Yvonne was wonderlik en die plaas was asemrowend mooi. Pragtige plaas in die Maluti Berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hestè N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige kuier in 'n mooi omgewing. Die eenheid was goed toegerus met 'n heerlike kaggel. Die uitsig oor die vallei was uitsonderlik. Ons is vriendelik ontvang en het die nodige inligting oor die beskikbare aktiwiteite gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Baie dankie, ons het heerlik gekuier, gestap in die berg en gebraai. Heerlik. Die huis is basies, maar gerieflik. Alles was mooi skoon en daar is genoeg breekware vir 10 mense. Die sterre is besonder mooi en die roete na die waterval was die moeite werd al het hy nie nou geloop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janetta D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Word vriendelik ontvang, geniet die natuurskoon tussen die berge. Perfekte naweek wegbreek. Baie lekker en mooi verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Old Mill Drift Guest Farm
Hi Janetta, Thank you for taking the time to give us such a stellar review! We work so hard to improve our services, thank you for giving us a 5-star review You were fabulous guests to host and we would love to have you again Warmest regards, Old Mill Drift Team

Craig M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Peaceful. Was great, thank you. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Old Mill Drift Guest Farm
Hi Craig Wow! Thank you for taking the time to give us such a stellar review. We genuinely loved having you stay with us and we would love to have you stay with us again Thank you for being model guests! Warmest regards, Old Mill Drift Team

Monique S
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Beeldskone natuur met die Malutiberge rondom jou. Rustige en ontspanne wegbreek van die besige stadslewe met beeldskone natuur wat jou asem wegslaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John O W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Die kampplek is netjies, ruim, het 'n goeie braai en het krag en water. Ja. Ek kamp gewoonlik nie. Die kampplek was goed toegerus. Die pad soontoe is gangbaar maar tricky. Dit is uniek en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yvonne
Old Mill Drift Guest Farm
Hi John, Thank you for taking the time to give us such a stunning review. We truly loved having you stay with us and we would love to have you stay with us again. Warmest regards, Old Mill Drift Team

Annalie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Rustig, skoon water en lug. Ja, baie vriendelike ontvangs en het ons versoek om vroeër te kon arriveer, is toegestaan. Hulle het ook inligting oor besoeke wat ons wou doen in die omgewing vir ons gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekker vars lug. Baie lekker gebly en gestap. Kort dalk net 'n swemplekkie as dit so vrek warm is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yvonne
Old Mill Drift Guest Farm
Hi Janina Thank you for taking the time to give us such a stunning review. We truly loved having you stay with us and we would love to have you stay with us again Warmest regards, Old Mill Drift Team

Emily M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Relaxing to the maximum. The farm and accommodation are rustic, but we had the most wonderful time. The dogs loved it and we felt so relaxed. We were so well looked after, and everyone was willing to help with all of our little requests. It is a pleasure to have a fence for the dogs (very secure) should you wish to go into Clarens or the National Park for a day. We will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 404
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 404
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 154 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beginsel-plaas, Fouriesburg-distrik, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyMDNlYWRkLTRlNDEtNGRhZi1iNzhiLTkzYjk4N2UxYTYxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R404 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 Farm Beginsel District Fouriesburg 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.609555555556 28.451833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang