Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Mill Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Mill-weg 1, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Old Mill Guest House is 'n B&B in Durban-Noord. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede.

Old Mill Guest House beskik oor 7 kamers wat elkeen uniek en smaakvol ingerig is. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Smullekker ontbyt word soggens in die eetkamer bedien en 'n heerlike aandete kan teen ekstra kostes gereël word. Die gastehuis het ook braaigeriewe, 'n swembad en 'n volledige gelisensieerde kroeg. 'n Skoonmaakdiens en pendeldiens is op versoek beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Old Mill Guest House is 10 tot 15 minute se ry vanaf die strand, gholfbane, die Japannese Tuine, winkels en restaurante. Vir sportliefhebbers is die Moses Mabhida-stadion, Kingspark-swembad en die Sahara-krieketstadion ook net 10 tot 15 minute se ry vanaf die gastehuis.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Rachel V
Besigheidsreis
5.0
Ek sal beslis weer gebruik maak van die verblyf. Baie lekker gebly. Kamers is baie netjies en skoon.
Apr 2024
Adele K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly by Old Mill Guest House, sal weer daar gaan bly. Kim en haar personeel is baie gasvry, hulpvaardig en...
Sien meer
Mrt 2024
Adele W
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly en sal beslis weer bespreek. Skoon, netjies en alles wat benodig word is daar. Sal die verblyf beslis aanbeveel en ons gaan beslis weer ...
Sien meer
Feb 2024
Marine S
Saam met lewensmaat
5.0
Geen klagtes. Baie netjies, baie vriendelike gasvrou, baie lekker ontbyt. Goeie waarde vir geld.
Okt 2023
Chantelle M
Saam met vriende
4.6
Fabulous. We had a fantastic stay. Very friendly and helpful host. Will definitely book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Old Mill-weg 1, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Old Mill Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Mill-weg 1, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4f5e96925adfb5aaba6b171b495e82eb5aa185957b4b58a9ffb81aeffcd91b62810555790932d72292394362a7c58960955?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 1 Old Mill Way Durban North 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.791657 31.034099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang