Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Mill Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Old Mill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 80 resensies vir Old Mill Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Deon L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Uitstekende verblyf binne bereik van Middedorp.

Absoluut veilig in 'n stil omgewing.

Arthur C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur C

Well satisfied with our stay at the Old Mill Lodge and surrounding area.

The accommodation was well up to standard and the owner very helpful with both local knowledge of the area and the best places to go for the locations of the wild flower season, which was the reason for our trip.

Paul E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E

Goed versorgde, veilige sentrale verblyf met vriendelike personeel.

Baie lekker blyplek. Genoeg veilige parkering, niks is te veel vir Tina, ons gasvrou.

Barbara E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara E

Pleasant and really value for money.

Such an amazing hostess.

Adéle B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle B

Baie rustig.

Ja, ons het baie goed uitgerus.

Christiaan G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan G

Baie lekker gebly, en Tina en haar span se diens was uitstekend! Hou so aan.

Sien sterre.

Achante E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Achante E

Very lovely.

Our host was the most welcoming and friendly. Absolutely went out of their way to make sure all was well as we arrived a bit later in the evening.

Dante V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dante V

Beste.

Heerlik en openlike mense.

Mariette C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette C

Gemaklik, skoon en vriendelik.

Baie lekker gebly, vriendelike diens.

Christelle F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F

Goeie waarde vir geld. Goed geleë. Na restaurant gestap.

Baie aangenaam verras met die gastehuis. Lugreëling het baie gehelp en die gasvrou was baie behulpsaam.

Niel L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel L

Vriendelike en behulpsame ontvangs.

Gerieflike en netjiese russtip vir ons groep oppad terug huistoe.

Angela A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela A

Short but sweet.

Rooms are comfortable and clean. The aircon is very efficient. There is a very welcoming feel.

Annemarie T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie T

Heerlike oase wat waarde vir geld bied.

Ja, was baie rustig gewees met alles wat nodig was vir verblyf.

Anna D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna D

Veilig, vriendelike diens, rustigheid.

Ja, ek het lekker gebly.

Charmaine M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Vinnige oorslaap.

Baie lekker kort plugs vir fone.

Joni N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joni N

Skoon, veilig, vriendelik.

Plek was baie skoon, aircon se warm setting werk nie. Mooi groot, lekker gemaklike bed, gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, tot vars melk voorsien. Sal beslis weer oorbly, ligging is baie mooi, koopie agter klim was baie lekker.

Janine W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine W

Lovely spot!

Very comfortable stay, and easy to walk to town for dinner. The host was very welcoming and friendly.

Richard P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard P

Cosy stay, close to town!

We had a cosy stay at Old Mill Lodge, close to town and restaurants. Our host was also very friendly and allowed us to change our booking twice. Would highly recommend!

De Beer L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
De Beer L

Lekker skoon en netjiese oorslaapplek oppad na Namibia en blomme besigtiging.

Skoon en netjiese verblyf. Ontbyt was goed.

Mike S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike S

Basic, safe and clean.

The accommodation is basic and clean and the rooms are spacious, though lacking in character. Very sparse and no atmosphere. Lights don't even have shades on; they only left enough coffee for one serving each (so if you arrive in the afternoon, there was none for the morning). Safe off-street parking, and staff are friendly. Breakfast is extra and no longer included in the basic rate.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Chris O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris O

Aangenaam en waarde vir geld.

Ligging van gastehuis was goed vir 'n besoek aan Springbok en omgewing. Vriendelike diens was uitstekend.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Annette N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette N

Voldoende, maar sal nie terugkeer nie.

Alhoewel alles skoon, netjies en die gasheer vriendelik was en die ekstra myl vir ons gegaan het, verkies ek 'n blyplek met 'n bietjie meer versorgde meubels en kamer toebehore. Die kamers word skoongemaak met iets wat baie skerp ruik en dit was onplesierig. Ongelukkig was die eetsaal toe op Sondae. Ek glo daar is "warmer" en beter toegeruste en meer moderne blyplekke.

Johan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Vriendelik diens.

Ja, die verblyf was goed.

Jean K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean K

Excellent.

Tina and the team are amazing.

Louise S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S

Vriendelik en behulpsame diens.

Lekker gebly. Kombuis kort skottelgoed seep en afdroogdoek by opwas. Enkelbeddens se matrasse is gedaan.

Claus P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claus P

Would stay again.

Night very hot, power went off, and aircon didn't work.

Ingrid D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ingrid D

Fine for one night.

Stay was adequate for one night. Rooms are tired and stale. Air conditioners either did not work or were very noisy. Rooms also smelled unpleasant and there was an underlying smell of urine all around the property. Breakfast was very good.

Daniel M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Rustig.

Vriendelike diens, skoon kamer en baie rustige atmosfeer.

Elmi P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmi P

Comfortable, clean and homely.

Rooms are spacious and equipped with the basics - everything you need for an overnight stay. The host was friendly and kind. The bed was comfortable, but the double bed was a tight fit for two adults and a toddler!

Johan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie lekker.

Baie goed gebly. Miskien moet hulle net iets daar sit vir die muskiete. Ek het gelukkig doom gehad. Maar verder was dit baie lekker.

Linda H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

A very short but great overnight stay.

We could tell that Old Mill Lodge is being regenerated, to be fair, and we stayed during the off-season. It was slightly run-down, but we could see its potential. However, we couldn't complain about the cleanliness and comfort, and the service was good.

Lydia K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia K

Netjies en veilig.

Daar is als wat mens nodig het. 'n Stoel of 2 in die kamer sal welkom wees. Verder is alles 100%.

Freddie M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie M

Perfekte verblyf.

Goeie gasvrou en gesin. Behulpsaam, sal weer daar oorbly.

Sandra C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C

Gerieflik, netjies, goed toegerus en veilig.

Tina was baie behulpsaam en vriendelik. Sy het ons ook baie welkom laat voel en 'n heerlike eetplek aanbeveel vir aandete. Al het ons slegs een aand oorgeslaap sal ek Old Mill Lodge enige tyd aanbeveel. Ek sal definitief weer by Old Mill Lodge gaan bly maar hierdie keer vir 'n langer tydperk. Die kamer en badkamer was gerieflik en baie netjies. Ons het ons kort tydjie daar baie geniet.

Henriette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V

Netjiese blyplek.

Netjies en skoon. Google-aanwysings is onakkuraat, so ons het gesukkel om die plek te kry, maar die bestuurder is bewus daarvan.

Denise V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Rustig ten spyte daarvan dat jy in 'n groot dorp is.

Vriendelike ontvangs. Ruim kamer. Fasilteite skoon en netjies.

Marius V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Die was wel aangename verblyf gewees.

Baie rustig teen die berg.

Jacques N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N

Besigheidsreis.

Vriendelike personeel. Mooi ligging tussen die berge. Sal enige tyd weer daar bly as ek Springbok toe gaan.

Rodene L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodene L

Baie lekker gebly.

Pragtige plek alles skoon en netjies.

Marga O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marga O

Baie, baie lekker gekuier.

Lekkerste oujaarsaand in 'n baie lang tyd. Dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid.

Malisska D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malisska D

Dit was 'n lekker plek. It is amazing. Sal weer daar gaan bly.

Baie lekker, skoon en netjies.

Zelma D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelma D

Sentraal geleë. Gasvry. Bekostigbaar. Veilig.

Dame by ontvangs was baie behulpsaam en vriendelik. Sy het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Jürg R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jürg R

Comfortable room, quite and clean.

For cold winter days, mats next to the bed would be useful. The door was warped and let in cold air. The one light on the bedside table had a bad electrical connection.

Mario M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mario M

Het onmiddellik tuis gevoel.

Dit was gasvry, die verwelkoming was goed. Ons het baie tuis gevoel.

Guy S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy S

Comfortable.

Clean and comfortable, lovely host. Parking very tight when full. Breakfast overpriced for what you get.

Elsa J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa J

Aangenaam.

Kamers is netjies en stil. Die gasvrou aangenaam en behulpsaam. Parkeerplek is egter 'n bietjie min.

Johann B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Sentraal geleë.

Sal vir seker weer kom.

Marike M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marike M

Heerlik plattelands.

Ons het heerlik gebly. Die mense was ongelooflik vriendelik, behulpsaam en gasvry. Volgende keer sal ons vra vir 'n kamer wat nie so by die parkeerarea is nie. Die lodge was vol en privaatheid by die Botterblomkamer beperk. Nietemen 'n baie lekker 2 dae.

Nontlahla K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nontlahla K

Excellent.

Lovey hospitality, the place has some calming natural effect.

Jacki J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacki J

Veilige en pragtige plek.

Ek het 22:00 die aand by die gastehuis eers aangekom, en ek het baie veilig gevoel met die veiligheidshek wat agter my toemaak en die parkering wat naby my voordeur was. Die tuin is pragtig en ons het heerlik geslaap.

Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Netjies en aangenaam. Goed versorg. Veilig.

Aanbeveel. Goeie ligging. Voorsien van meeste benodighede.

Ziaan G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ziaan G

Dit is 'n lekker plek met vriendelike mense.

Die pad na die lodge is in 'n slegte toestand.

Paul M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul M

Nice room and good parking.

Interesting building with pleasant garden and access to the koppie behind.

Fanus J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus J

Skoon en netjies.

Ons het lekker geslaap. Het ook lekker op die dorp gaan uiteet. Die stortkrane is egter stukkend.

Chris O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris O

Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.

Rustige, veilige omgewing met min verkeersgeraas, mooi tuin en uitsig.

Elmien T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmien T

Gerieflik en veilig.

Ons het goed gebly by Old Mill Lodge. Die eienares was vriendelik en behulpsaam, die ontbyt was baie aangenaam en die kamer was gerieflik. Hulle is blykbaar nou besig om bietjie te vernuwe en op te knap, ongelukkig was hulle nog nie by ons kamer nie. Maar alles was skoon, en dit was 'n lekker holte vir die voet. Wat baie goed is, is dat die perseel 'n batterystelsel het, sodat 'n mens darem lig het tydens beurtkrag.

Teresa V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa V

Very comfortable.

It was a lovely place. Very comfortable room. The breakfast which was additional was marvellous with the best sausage I have ever had and very reasonably priced. People are friendly and I could not ask for more.

Pieter C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter C

Algehele indruk.

Ons het goed uitgerus vir die pad voorentoe. Dit was 'n Donderdag aand net voor 'n vakansiedag en baie stil by die plek. Die algehele opset was baie goed wat betref die perseel en kamer. Veilige ruim parkering is beskikbaar. Alles in goeie toestand en skoon. Ons is vooraf gewaarsku dat omdat die volgende dag 'n vakansie is, dat daar nie personeel gaan wees nie. Maar daar was niks gesê van geen ontbyt nie. Daar was 'n klomp klein goedjies wat ontbreek het. Twee-pen kragproppe. Geen gewone "Engelse" tee.

John S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Lekker.

Die adres is gegee as 69, maar dit is langs 35.

Thomas D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas D

Good enough for an overnight stay.

Good bedding and a nice bath and shower. The aircon worked but was very noisy in a hot town.

Paul V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Goeie oornagakkommodasie.

Ons is goed ontvang en die kamer was skoon en netjies. Dis nie 'n selfsorgeenheid nie, daar is net geriewe om koffie of tee te maak. Dit sou ons baie gehelp het as daar 'n inligtingstuk was met inligting oor eetplekke in die dorp (en die tye wanneer dit oop is), dit sou die soektog na kos makliker gemaak het. 'n Bietjie skottelgoedseep en 'n vadoek om koppies na gebruik te kan was en afdroog sal ook help, mens drink tog meer as een keer tee of koffie.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Louise C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise C

Skoon en netjies en die lekkerste ontbyt!

Netjiese plek om te oornag, met die nodige wifi en die heerlikste ontbyt.

Elroy S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elroy S

Gesellig, warm.

Ja. Goeie gasvryheid.

Martin C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin C

Vriendelike diens.

Parkering is 'n probleem. Nuwe eienaar is besig met opgradering. Moontlik sal die 3 sterre weer in die toekoms iets beteken. Daar is beligting tydens beurtkrag.

Karlien V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien V

Goed, maar nie die geld werd nie.

Netjies, maar koffietsasie in die kamer benodig koffie, twee verskillende koffie bekers, een glas. Nie ideaal vir 2 aande nie.

Magda V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magda V

Iemand het tot na 1 harde musiek gespeel en toe het daar 'n man en vrou baklei tot amper 3vm.

Die volgende oggend was die ontvangsdame gou by om te vra of ons lekker geslaap het. Toe ons praat van die musiek, bied sy aan om vir ons afslag te gee die volgende keer en 'n gratis ontbyt.

Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Was ok.

Die plek kort aandag en instandhouding.

Carine V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Carine V

Niks om oor huis toe te skryf nie.

Die kamer wat ons gekry het kort 'n ernstige opgradering.

Sonja D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja D

Hierdie plekkie is ideaal vir oorslaap.

Die plekkie was baie netjies, maar regverdig nie die prys nie. Geen voorsiening gemaak vir loadshedding nie. Loadshedding is hier om te bly en gastehuise sal daarby moet aanpas.

Irma D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Irma D

Teleurstelling.

Die kamer was beslis nie die een wat ek bespreek het nie. Die stortkop is so groot soos 'n ou eenrandstuk met geen gordyn of deur by die stort nie. Teëls is stukkend in die badkamer en bed kliphard. Ons kon nie ontbyt bespreek nie want dit was Sondagoggend. Nuwe eienaar en sy sal moet hard werk om alles in plek te kry. Ons het wel gratis ontbyt gekry (Maandagoggend) nadat ek gekla het oor die verblyf.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Louis B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Louis B

Swakste plek waar ons nog oorgeslaap het.

Plek ruik muf. Wasbak en stort is vuil. Moet vra vir handdoeke. Geen warm water nie.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Elna B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Elna B

Teleurstellend, nie op standaard nie.

Ou kos in yskas, vuil kussingslope, erge muf in stort, geen kombuisware in kas nie, geen stoele, net 'n tafel, vuil ketel, geen asdrom in kombuis nie, toilet spoel nie reg nie, ou gebruikte (disposable) stortkappie in badkamer onder handdoeke (hoop maar handdoeke was skoon). Aircon raas so ons moes hom afsit deur die nag om te kon slaap. Darem gratis ontbyt gekry om om op te maak vir dit. Sal definitief nie aanbeveel nie.

Old Mill Lodge se terugvoer

Good day
Thank you for your review. We view your complaint in a serious light and do apologise sincerely.
We as management do personal inspections of each room on a daily basis to be sure everything is in order.
Until now we only had good reviews on the cleanliness of our rooms. We regret the unhappiness on your side and will take your review on heart, making sure that rooms are in line with the high standards we set for ourselves.
Regards Management

Old Mill Lodge
Alida C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Alida C

Dit was ok.

Die plek is onpersoonlik. Daar is nie na die gaste se gerief gekyk nie en geen drinkwater is voorsien nie. Ek kon die oggend nie stort nie a.g.v. 'loadshed'.

Eric V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric V

Baie vriendelik ontvang.

Ons het net oorgeslaap. Kamer was skoon, bestuurderes was baie vriendelik en hulpvaardig. Aangename atmosfeer. Ek sal beslis aanbeveel.

Gert P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P

Uitstekende verblyf. Hoogs aanbeveel.

Goeie diens, netjies, veilig en vriendelike personeel wie uiters behulpsaam is. Pragtige tuin!

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 69, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65b75b1fdfabb2e3dfcbe4982b75e819e1345480cea989501af75aa7e7304b5e47b29b9d14fbd734af09bb2ac23266afd043?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 69 Van Riebeeck Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.669808916117 17.88237944219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang