Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Mill No. 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Old Mill No. 4 bied selfsorgverblyf op 'n plaas van 300 ha, Mountain Fly Fishing, in Magoebaskloof buite Haenertsburg. Dié kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek in die natuur.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplanslaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. 'n Donkie-geiser verseker warm water.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Daar is ook 'n kaggel en die kothuis lei na 'n balkon met 'n piekniektafel en 'n uitsig oor die dam.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, parkeerplek op die perseel en 5 kunsvlieghengeldamme vol forel op privaat eiendom. Die plaas is ideaal vir voetslaan, bergfietsry, vierwielmotorfietsry en voëlkyk. Mountain Fly Fishing is ongeveer 14,4 km buite Haenertsburg waar geriewe soos winkels en restaurante beskikbaar is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Josie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 68

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf48c1ee3f4dafb1b4d1b0c21eaa5c3d5f092ad750bf1028c7b01a8169b71bc9a00cfd4f28d05c41ad0602941d9ed2ec96856?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) Mountain Fly Fishing Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.8671894 29.9110622
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem