Old Mine Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodburn-laan 1, Musina, 0900, Limpopo
- Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Old Mine Guesthouse is in Musina en bied gerieflike verblyf of 'n oornagplek vir gaste wat uitstappies in die natuurryke Limpopo wil doen. Hierdie geskiedkundige, ruim mynbestuurderswoning is in 1919 in die buitewyke van Musina gebou en bied 'n uitsig oor die Bosveld en die Sinquelele-heuwels.
Die huis is in 'n gastehuis omskep en bied nou verblyf in 8 gastesuites wat elk slaapplek aan 2 volwassenes bied en individueel versier is. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien.
'n Vol Engelse ontbyt word elke oggend by die gastehuis bedien. Die perseel bied 'n buiteswembad, sonstoep, gratis privaat parkeerplek, 'n tuin en braaigeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Antonette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Woodburn-laan 1, Musina, 0900, Limpopo
- Gaste dink Old Mine Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Musina Mapungubwe National Park Limpopo
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodburn-laan 1, Musina, 0900, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang