Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Oak Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lynn R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Our most enjoyable B&B experience ever in all my 7 decades! This was a most enjoyable stay. The owner couldn't have been more charming in her welcome and helpful regarding anything we required. The breakfast was more than adequate, and things just couldn't have been better. Certainly deserves a 100% rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Old Oak Guest House
Dear Lynn, What a privilege to welcome you all... thank you for choosing to stay with us! We're thrilled and humbled to hear that you rate our service and the entire Old Oak experience as the most enjoyable thus far. Thank you for the 100% rating! Looking forward to your next visit. Kind Regards, Gerda

Donovan C
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Excellent choice. Travelling for business and for a family matter so the location was ideally situated. Close to N1 and R300 access. The host is an incredible person and went out of their way to assist with a loan cooler box and a packed lunch on the morning when I left at 4.30 in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Old Oak Guest House
Hi Donovan, Thank you for the visit and the positive feedback. We've enjoyed welcoming you and it's wonderful to know that you're content with the service we've rendered. Looking forward to your next stay. Kind regards, Gerda

Adele E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Gerda is baie behulpsaam, vriendelik en 'n absolute plesier. Kuier altyd heerlik hier, geen moeite vir enigiets en bly nêrens anders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Old Oak Guest House
Hallo Gert, Baie dankie vir die besoek en die positiewe terugvoer. Dit is heerlik om te weet dat jy jou verblyf by ons geniet het! Ons streef deurentyd daarna dat ons fasiliteite aan 'n hoë standaard voldoen en dat ons gaste gelukkig en tevrede is. Sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Vriendelike groete Gerda

Christelle V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Plek is lieflik, netjies en Gerda is fantasties. Gerda het sekergemaak my kliënt het lekker gebly op haar sakereis. My kliënt het gesê die plek is baie netjies, baie skoon en dat Gerda sekergemaak het dat sy mooi na gekyk word. Ek sal ter enige tyd weer Old Oak Guesthouse gebruik en aanbeveel vir ander reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Old Oak Guest House
Hallo Christelle, Baie dankie vir die bespreking en die positiewe terugvoer, altyd lekker om te weet as gaste gelukkig en tevrede is. Ons streef daarna om persoonlike aandag aan elke gas te gee en dit was heerlik om jou klient onder ons vlerk te kon neem. Vertrou ons kan jou en jou kliente weer in die toekoms tot diens wees. Vriendelike groete, Gerda

Wim V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

De perfecte B&B! Mooie ruime kamer, mogelijkheid om binnen en buiten te zitten, goed ontbijt in een aparte ruimte, vriendelijke en behulpzame gastvrouw.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Old Oak Guest House
Hallo Wim, Thank you for the visit and the positive feedback... wonderful to know that you've enjoyed your stay. We'll be waiting for your next visit - which hopefully will be a day or two longer. Kind Regards Gerda

Adele E
1 nag
5.0
Jan 2023

5 Star Rating. Clean, friendly, helpful and such a pleasure to stay here. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Old Oak Guest House
Hallo Herman, thank you for choosing Old Oak Guest House. We've really enjoyed welcoming you. We really appreciate your positive feedback and seeing that we strive to ensure that all our guest do have a memorable stay. Looking forward to seeing you again. Kind Regards. Gerda

Santjie P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Fantasties. Ons het heerlik gekuier en ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons sal beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Old Oak Guest House
Hallo Santjie, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was so lekker om julle te ontvang en dit is heerlik om te weet dat julle jul verblyf by ons geniet het. Sien uit na jul volgende besoek. Vriendelike groete Gerda

Richard S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

Gemaklike verblyf en waarde vir geld. Die gastehuis is al 26 jaar aan die gang - alhoewel die ouderdom gesien kan word, is dit baie goed onderhou en baie skoon en netjies. Die personeel is uiters hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Old Oak Guest House
Hallo Richard, Baie dankie vir die besoek en die positiewe terugvoer. Ons streef daarna om n hoë standaard te handhaaf en is baie bly dat jul jul besoek by Old Oak Gastehuis geniet het. Hoop om jul weer te kan ontvang. Groetnis Gerda

Herman K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2018

'n Aangename ervaring met 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Kamers netjies en ruim. Ligging is uitstekend. Baie veilig. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Ontbyt was heerlik en meer as genoeg. Ons sal hierdie gastehuis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Old Oak Guest House
Hallo Herman, Baie dankie dat jy en jou gesin hier by ons tuisgegaan het, dit was heerlik om julle te kon ontvang. Dankie ook vir die positiewe terugvoer - dit is 'n riem onder die hart om te weet dat ons gaste hul verblyf geniet het!! Sien uit daarna om julle weer te ontvang. Vriendelike groete, Gerda

Marli S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Gerda het my Duitse skoonouers op die hande gedra en 'n beter welkom in Suid Afrika kon hulle nie êrens anders gekry het nie! Vanaf die verwelkoming by die voorhekkie tot die totsiens toe my skoonouers weer vertrek het, het Gerda hulle op die hande gedra en hulle uiters welkom en veilig laat voel. As jy êrens wil heen gaan waar vir jou omgegee word, sal ek jou aanraai om by Gerda te gaan kuier. Hier voel jy soos familie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Old Oak Guest House
Hallo Marli, Baie dankie vir die bespreking en die positiewe terugvoer, altyd lekker om te weet as gaste gelukkig en tevrede is. Ons streef daarna om persoonlike aandag aan elke gas te gee en dit was heerlik om jou skoonouers onder ons vlerk te kon neem. Vertrou ons kan hulle weer in die toekoms ontvang. Vriendelike groete, Gerda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ganzekraal-straat 54, Oak Glen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53dae346e056be60ce01f21cb043daf0a2a31971b3ae68c85b0bb36aefe467d407888a224d2333d0a0e9d081b4056a824a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 54 Ganzekraal Street Oak Glen 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 11:00 -33.889076093972 18.657381534576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang