Old Oak Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Lynn R - Apr 2024
Algehele gradering
Our most enjoyable B&B experience ever in all my 7 decades!
Old Oak Guest House se terugvoer
Dear Lynn,
What a privilege to welcome you all... thank you for choosing to stay with us!
We're thrilled and humbled to hear that you rate our service and the entire Old Oak experience as the most enjoyable thus far. Thank you for the 100% rating!
Looking forward to your next visit.
Kind Regards,
Gerda
Donovan C - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent choice.
Old Oak Guest House se terugvoer
Hi Donovan,
Thank you for the visit and the positive feedback.
We've enjoyed welcoming you and it's wonderful to know that you're content with the service we've rendered.
Looking forward to your next stay.
Kind regards,
Gerda
Adele E - Jul 2023
Algehele gradering
Gerda is baie behulpsaam, vriendelik en 'n absolute plesier.
Old Oak Guest House se terugvoer
Hallo Gert,
Baie dankie vir die besoek en die positiewe terugvoer. Dit is heerlik om te weet dat jy jou verblyf by ons geniet het!
Ons streef deurentyd daarna dat ons fasiliteite aan 'n hoë standaard voldoen en dat ons gaste gelukkig en tevrede is.
Sien uit daarna om jou weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Gerda
Christelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Plek is lieflik, netjies en Gerda is fantasties.
Old Oak Guest House se terugvoer
Hallo Christelle,
Baie dankie vir die bespreking en die positiewe terugvoer, altyd lekker om te weet as gaste gelukkig en tevrede is. Ons streef daarna om persoonlike aandag aan elke gas te gee en dit was heerlik om jou klient onder ons vlerk te kon neem. Vertrou ons kan jou en jou kliente weer in die toekoms tot diens wees.
Vriendelike groete, Gerda
Wim V - Feb 2023
Algehele gradering
De perfecte B&B!
Old Oak Guest House se terugvoer
Hallo Wim,
Thank you for the visit and the positive feedback... wonderful to know that you've enjoyed your stay. We'll be waiting for your next visit - which hopefully will be a day or two longer.
Kind Regards
Gerda
Adele E - Jan 2023
Algehele gradering
5 Star Rating.
Old Oak Guest House se terugvoer
Hallo Herman, thank you for choosing Old Oak Guest House. We've really enjoyed welcoming you. We really appreciate your positive feedback and seeing that we strive to ensure that all our guest do have a memorable stay. Looking forward to seeing you again. Kind Regards. Gerda
Santjie P - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Old Oak Guest House se terugvoer
Hallo Santjie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was so lekker om julle te ontvang en dit is heerlik om te weet dat julle jul verblyf by ons geniet het.
Sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete
Gerda
Richard S - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklike verblyf en waarde vir geld.
Old Oak Guest House se terugvoer
Hallo Richard,
Baie dankie vir die besoek en die positiewe terugvoer.
Ons streef daarna om n hoë standaard te handhaaf en is baie bly dat jul jul besoek by Old Oak Gastehuis geniet het.
Hoop om jul weer te kan ontvang.
Groetnis
Gerda
Herman K - Jul 2018
Algehele gradering
'n Aangename ervaring met 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou.
Old Oak Guest House se terugvoer
Hallo Herman,
Baie dankie dat jy en jou gesin hier by ons tuisgegaan het, dit was heerlik om julle te kon ontvang. Dankie ook vir die positiewe terugvoer - dit is 'n riem onder die hart om te weet dat ons gaste hul verblyf geniet het!!
Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Gerda
Marli S - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerda het my Duitse skoonouers op die hande gedra en 'n beter welkom in Suid Afrika kon hulle nie êrens anders gekry het nie!
Old Oak Guest House se terugvoer
Hallo Marli,
Baie dankie vir die bespreking en die positiewe terugvoer, altyd lekker om te weet as gaste gelukkig en tevrede is.
Ons streef daarna om persoonlike aandag aan elke gas te gee en dit was heerlik om jou skoonouers onder ons vlerk te kon neem.
Vertrou ons kan hulle weer in die toekoms ontvang.
Vriendelike groete,
Gerda
Elias K - Okt 2018
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly.
Old Oak Guest House se terugvoer
Hallo Elias,
Wat 'n lekkerte om jou te kon ontvang as deel van die Old Oak familie.
Baie dankie vir die besoek en vir die positiewe terugvoer - ons is diep tevrede omdat jy jou verblyf en ons fasiliteite geniet het.
Sien uit daarna om jou weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Gerda
Mishqah V - Des 2017
Algehele gradering
Amazing and relaxing.
Old Oak Guest House se terugvoer
Dear Mishqah,
Thank you for the visit and the positive feedback.
It's been a privilege to welcome you while enjoying your Honeymoon and we're very glad to know that your experience at Old Oak Guest House will forever be in your mind as a wonderful start to your marriage!
Looking forward to seeing you again.
Kind Regards
Gerda
Deon L - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Old Oak Guest House se terugvoer
Hallo Deon,
Dankie dat ons jou kon ontvang tydens jou onlangse besoek aan Bellville.
Dit is 'n riem onder die hart om te weet dat jy tevrede was met die kamer, die diens en die personeel. Ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Vriendelike groete
Gerda
Alwyn V - Okt 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Old Oak Guest House se terugvoer
Hallo Alwyn,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is heerlik om te weet julle het dit by ons geniet.
Ek sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Gerda
Hennie J - Des 2015
Algehele gradering
Die verblyf was uitsonderlik aangenaam.
Old Oak Guest House se terugvoer
Hallo Hennie,
Dit is voorwaar 'n riem onder die hart om te hoor dat ons kliente/gaste tevrede is, dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons het dit baie geniet om julle tot die Old Oak familie te kon verwelkom en sien alreeds baie uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete,
Gerda
Suritha D - Apr 2015
Algehele gradering
Vriendelike diens, ruim goed toegeruste kamers met uitstekende fasiliteite en 'n heerlike ontbyt.
Frederik K - Des 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Old Oak Guest House se terugvoer
Hallo Frik,
Baie dankie vir jou besoek en die positiewe terugvoer; dit was heerlik om jou te kon verwelkom!
Dit is lekker om te weet dat ons gaste tevrede is, maar ook elke dag vir ons 'n uitdaging om ons standaarde so hoog as moontlik te kan hou!
Sien uit daarna om jou weer te kan ontvang.
Vriendelike Groete
Gerda
Trudie D - Feb 2015
Algehele gradering
Almal was vriendelik en tegemoetkomend.
Marius K - Okt 2014
Algehele gradering
Goeie gasvrou, heerlike kamers en goeie ontbyt.
Judy P - Okt 2014
Algehele gradering
Baie netjies, kos is heerlik en vriendelik.
Koos D - Jun 2014
Algehele gradering
Die verblyf was wonderlik. Baie dankie aan die gasvrou.
Chris M - Des 2013
Algehele gradering
Old Oak Guest House is a 3 star establishment with 5 star service and hospitality.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ganzekraal-straat 54, Oak Glen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang