Old Post Office Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Melinda W - Apr 2024
Algehele gradering
Perfekte vinnige oorbly - netjies en heerlik sentraal.
Old Post Office Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verwysing. Ek is so bly dat jy die verblyf geniet het. Ons hoop dat julle gou weer sal kan kom kuier in Wildernis.
Hendrik Jacobus (jaco) V - Mrt 2024
Algehele gradering
Neat, clean and wonderful location.
Gavin V - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was vinnig, maar ek het lekker gebly.
Pieter D - Nov 2022
Algehele gradering
Die kamer was voldoende en baie netjies.
Ian & Analda D - Jun 2022
Algehele gradering
Comfortable, spacious and convenient stay.
Old Post Office Lodge se terugvoer
Thank you for your positive review, it is much appreciated.
Bruno V - Apr 2022
Algehele gradering
Perfect location!
Old Post Office Lodge se terugvoer
Thank you for your positive review, it makes us happy when guests enjoy the time in Wilderness and especially staying with us!
William W - Des 2021
Algehele gradering
It was awesome, such nice plays to stay, very friendly, hosted and the shower is to die for will definitely come back.
Jan K - Jun 2021
Algehele gradering
Good
Old Post Office Lodge se terugvoer
Thank you for the positive review. I appreciate it and wish you safe travels.
Koos P - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Baie sentraal.
Old Post Office Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe aansporing, ek waardeer dit.
Michelle C - Des 2020
Algehele gradering
A great place if you want to explore Wilderness but a bit noisy if you want peace and quiet.
Old Post Office Lodge se terugvoer
Hi Michelle,
Thank you for your honest reply. I prefer guests to know that this is nota quiet area and therefore I advise on our site that should anyone prefer a more quiet place to search for accommodation outside Village. We find that this is ideal for younger guests that want to explore the area and surroundings and also do not want to interact with owners and management every day.
We trust you could go around - as much as possible, under the current situation. Hope to see you again on another stopover.
Regards,
Magda
Nicole E - Aug 2019
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Fourie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Die moeite werd!
Old Post Office Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit verwarm my hart indien gaste hul verblyf geniet. Wat die sekuriteit aanbetref, kan ek verstaan dat dit vreemd voel dat die voordeur oopstaan tot die aand. Ek hoop jul sal weer in Wildernis kom onstspan.
Karin D - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike patio met 'n pragtige uitsig.
Old Post Office Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kort kuiertjie by ons in Wildernis. Ek waardeer die positiewe terugvoering, asook die aanbeveling. Ons hoop om julle twee weer te sien.
Groete
Magda
Edmond K - Des 2016
Algehele gradering
The lodge is very clean and up to standard.
Old Post Office Lodge se terugvoer
Thank you for your positive reply and for the recommendation - I hope you will return as well! Best wishes for 2017.
Magda Nespola
Peter H - Mei 2016
Algehele gradering
We were warmly welcomed and well cared for.
Old Post Office Lodge se terugvoer
Thanks to you for the visit to Wilderness and especially Old Post Office Lodge! We hope to have the pleasure to host you again.
Warm regards
Elsie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties en wonderlik!
Old Post Office Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer en inspirerende boodskap in ons boek. Dit is altyd 'n seëning om mense soos u te ontmoet. Tot volgende keer - alles van die beste.
Magda
Attie B - Aug 2016
Algehele gradering
Gerieflik naby alles.
Old Post Office Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit. Die geallokeeerde parkering bly 'n probleem met ander motoriste wat die tekens verontagsaam en parkering is skaars in Wildernis. Voorstelle word altyd waardeer, twee koppe is beter as een!
Eduan S - Jun 2016
Algehele gradering
Gesellige oornagplek.
Old Post Office Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ek het die versoek met betrekking to badkamers aan die eienaar deurgegee en vertrou dat daar werk gemaak sal word van. Wat betref die Wi-Fi, normaalweg van dit wel in die kamers op en ek sal nie kan verduidelik wat hier fout gegaan het nie maar ons sal wel dit laat nagaan. Baie dankie vir u tyd hieraan spandeer.
Sandra R - Des 2016
Algehele gradering
Lekker atmosfeer.
Old Post Office Lodge se terugvoer
Sandra, baie dankie vir die eerlike terugvoering, ek waardeer dit. Pomodoro restaurant is die besigste in Wildernis en daarom wys ons graag die gaste vooraf daarop dat ons reg bo Pomodoro geleë is. Die Desember/Januarie vakansie is ons besigste tyd en sal nooit rustig of stil wees in die Village nie. Ons hoop dat jul ten minste 'n middag slapie kon inpas.
Groete
Magda
Brian D - Des 2016
Algehele gradering
Baie goeie diens, veral in die restaurant. Verblyf baie netjies en skoon.
Old Post Office Lodge se terugvoer
Baie dankie Meneer Davis vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit. Ons wil graag dat gaste besef dis bo-op Pomodoro Restaurant gelee - die besigste restaurant in Wildernis en dus nie stil rustige plek nie. Ons sien uit daarna om u weer te sien.
Groete
Robert D - Mrt 2016
Algehele gradering
Oornag.
Old Post Office Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit.
Hennie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Bo 'n restaurant en in die middel van Wildernis. NEE!
Lees meerOld Post Office Lodge se terugvoer
Ek is baie jammer dat u nie die verblyf by ons geniet het nie. Dit is wel in die middel van Wildernis Village bo 'n besige restaurant - in die hartklop van al die gebeure en dit voel meer soos 'n plekkie oorsee met al die beweging en lewe maar almal kom normaalweg tot rus na tien in die aand. Wat die staf aanbetref - ek sal dit met hul opneem, indien u wel besluit om 'n volgende keer oor te bly - my telefoonnommer is oral aangetoon indien u iets benodig. Aangesien ons nie 4-ster akkommodasie is nie, het ons nie 'n voltydse ontvangs nie, maar die bestuurder van ons restaurant onder is meer as bevoeg om gaste behulpsaam te wees.
Al die plekke nader aan die see, of dieper in weg van die Village sal stil en rustig wees.
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van George- en Leila-laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang