Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Post Office Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van George- en Leila-laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Old Post Office Lodge is in die hartjie van Wilderness Village, bo die besige Pomodoro Restaurant in die Wes-Kaap geleë. Perfek vir reisigers wat gerieflike verblyf wil hê, naby al die besienswaardighede van die Tuinroete.

Verblyf by Old Post Office Lodge beskik oor 6 slaapkamers, wat bestaan uit óf koningingrootte-, 2 enkelbeddens óf koninggrootte-beddens en twee kamers het 'n slaapwa. Al die kamers het 'n en suite-badkamer en 'n balkon. Die nodige geriewe om gaste op hul gemak te laat voel, soos 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, WiFi asook tee- en koffiemaakgeriewe, is ingesluit. Badhanddoeke word ook voorsien, en kamers word daagliks gratis skoongemaak. Skoonmaakdiens op Sondae en openbare vakansiedae is teen ekstra koste beskikbaar.

Die tarief wat gegee word, is slegs kamertarief en ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste en bedien by Pomodoro Restaurant.

Ons het wel 'n sonnestelsel en eie water.

Die lodge is bo die bekende Pomodoro Restaurant geleë. Jy kan kies om ontbyt by die restaurant te eet asook ander maaltye teen 'n ekstra koste. Old Post Office Lodge is perfek om die omgewing te verken, en naby sal gaste buite- en binnenshuise vermaak vind om te geniet, soos natuurroetes, abseil, kanovaart en vele meer prettige aktiwiteite om lekker herinneringe te maak.

Ons het nie 'n ontvangsarea by die lodge nie en gaste kry inboekbriewe van Bestuurder by Pomodoro Restuarant. Die herbergier bly nie op die perseel nie, en gaste het meer privaatheid.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Old Post Office Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoek van George- en Leila-laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Old Post Office Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van George- en Leila-laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1OTI3YTVmLTEyNWEtNDgxZi1hODE2LTMyYmY4MDMwYTgwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Corner of George and Leila Lane Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.994041666667 22.575552777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang