Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Rearsby

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bryce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Old Rearsby
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ilana O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana O

Lieflike oornag eenheid.

Lieflike oornag eenheid. Puik diens ontvang. Eenheid is pragtig en skoon, en die plaas is ongelooflik mooi.

Alta D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D

Pragtige uitsig.

Baie lekker gebly - pragtige uitsig. Twee dinge: Ons kon nie 'n sleutel vind om die glasdeur te sluit nie, of 'n skakelaar om die buiteliggie af te sit nie.

Pieter D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Pragtige uitsig en het die aand heerlik gebraai.

Het een aand oorgeslaap - was oppad van Gauteng na Noord Kus. Het die Umgeni-kamer geneem aangesien ons 4 mense was (2 x dubbelbed). Was perfek vir die familie.

Jaco D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D

Rustig en gerieflik.

Die verblyf was goed ingerig en 'n wonderlike ligging. Die beddegoed en kombuise is lieflik, asook die kaggel en kuierareas. Sal graag weer daar wil bly.

Johan D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Het net een nag oorgebly vir besigheid in Mooirivier.

Wat 'n ongelooflike ervaring. Rustig, stil en veilig met alles wat 'n besoeker sal nodig hê en boonop 'n warm ontvangs ook.

Tracy D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy D

Comfortable, clean and neat. Perfect place for a night stop-over.

Loved the Old Rearsby and the view. Just a pity there wasn't anywhere to eat, except at the hotel. Next time we will definitely bring our own food. The kitchen is small but practical for a single night. The staff were friendly and helpful.

Annelise C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise C

Beautiful countryside accommodation.

Beautiful countryside accommodation with all the luxuries for a comfortable night's stay. There is a fireplace in the bedroom and electric blankets on the bed, you will never get cold! The view is spectacular, calming you and putting you back down to earth. The staff was very friendly and we had a delicious breakfast.

Gordon M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon M

Very neat, nice breakfast, good host.

Perfect for a quick overnight stay, only downside is there is no TV.

Charnay P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charnay P

Cold

We enjoyed the breakfast, the electric blankets and the heater in the bathroom. The fireplace was nice however we struggled to get it lit the second night. The place was just too cold and we struggled with the door. All in all in a good location.

Elize E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E

Groot en gerieflike kamers.

Kamer no 1 is groot, elegant en baie netjies. Adele en span het ons dadelik tuis laat voel. Heerlike aandete geniet en die ontbyt was ook uit die boonste rakke. Ons perfekte halfpadmerk tussen Pretoria en Ballito.

Kobus H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus H

Kon geensins kontak maak met die kontakpersoon nie.

Lekker plaasgevoel, maar niemand daar by ons aankoms.

Riaan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Made a very tough trip bearable and easy.

I will definitely go back, it was the kind visit where your soul finds you. If you want quite great views and blue sky this is the place. The WiFi needs a bit of help in range and speed but is practical for standard cell use. (Good for a hide away, not so good for an addict like me.) Overall just an amazing place.

Old Rearsby se terugvoer

Hi Riaan, thank you for your review. The views and tranquility are definitely part of what makes Rearsby Farm so special. We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again in the future. Kind regards, Rearsby Farm management.

Old Rearsby
Ralf B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ralf B

Baie goed.

Baie goed. Lieflike ligging.

Old Rearsby se terugvoer

Baie dankie vir die evaluasie. Ons is baie bly dat julle jul tyd by ons geniet het en sien daarna uit om julle weer byons te kan huisves.

Groete,
Old Rearsby

Old Rearsby
Elize V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize V

Sal dit aanbeveel.

Die ligging is baie goed, maar die pad wat na Old Rearsby lei, is vol slaggate. Die woning is elke dag skoongemaak en dis goed toegerus. Verblyf was aangenaam en netjies alhoewel daar herstelwerk nodig is aan toilet (sitplek stukkend) en yskas (maak nie koud nie).

Nadia J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia J

Dit was baie mooi.

Baie mooi plek. Ons het lekker gekuier.

Susan F - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Susan F

Perfekte rusplek na die Comrades Marathon.

Ons het in 2013 by Old Rearsby oorgebly en het spesifiek teruggegaan omdat ons dit so geniet het. Die een kamer was reg. Die tweede kamer was nie voorberei vir gaste nie. Daar was koffie, maar geen melk of suiker nie. 'n Ketel, maar nie 'n stoof nie. Ons moes in die ander kamer kookwater maak vir koffie. Daar was ook geen water in die een kamer nie en ons moes almal in die ander kamer stort. Verder nie regtig klagtes nie, maar advies vir die bestuur. Met ons aankoms was daar niemand by ontvangs nie. Die selfoon is nie geantwoord nie, die landlyn is nie geantwoord nie en die kamers was nog gesluit. Ons was gestrand totdat Brian die ander gaste kom help het wat ook 'n probleem gehad het en ons hom toevallig raakgesien het. Wat die sekuriteit aanbetref weet ek nie wat die risiko's daar is nie. Dit is baie oop en blootgestel.

Jan En Ria R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan En Ria R

Samen met man en kinders.

Mooie uitzicht en vrij, wel huisje aan de weg.

Emma N - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma N

Smaakvol ingerig en baie, baie gerieflik!

Sal Old Rearsby vir enige iemand aanbeveel - baie gemaklik en gerieflik en luuks ingerig - net jammer ons het een nag oorgebly! Baie dankie vir die heerlike verblyf, waar die viervoetkinders ook welkom was!

Thashnee P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thashnee P

Serene and peaceful

Excellent R&R. Beautiful and tidy place in Mooi River.

Merryll V - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merryll V

Great stay

Very friendly service.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hlatikulu-weg 14, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjNzMwYWVmLTU5YWUtNGUyNy1iODYwLTM4MmU5Mzk1OTljMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 14 Hlatikulu Road Mooi River 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -29.228721499701 29.940104484558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang