Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Rearsby

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Ilana O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Lieflike oornag eenheid. Lieflike oornag eenheid. Puik diens ontvang. Eenheid is pragtig en skoon, en die plaas is ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Pragtige uitsig. Baie lekker gebly - pragtige uitsig. Twee dinge: Ons kon nie 'n sleutel vind om die glasdeur te sluit nie, of 'n skakelaar om die buiteliggie af te sit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Pragtige uitsig en het die aand heerlik gebraai. Het een aand oorgeslaap - was oppad van Gauteng na Noord Kus. Het die Umgeni-kamer geneem aangesien ons 4 mense was (2 x dubbelbed). Was perfek vir die familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Rustig en gerieflik. Die verblyf was goed ingerig en 'n wonderlike ligging. Die beddegoed en kombuise is lieflik, asook die kaggel en kuierareas. Sal graag weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Het net een nag oorgebly vir besigheid in Mooirivier. Wat 'n ongelooflike ervaring. Rustig, stil en veilig met alles wat 'n besoeker sal nodig hê en boonop 'n warm ontvangs ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Sep 2023

Comfortable, clean and neat. Perfect place for a night stop-over. Loved the Old Rearsby and the view. Just a pity there wasn't anywhere to eat, except at the hotel. Next time we will definitely bring our own food. The kitchen is small but practical for a single night. The staff were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Beautiful countryside accommodation. Beautiful countryside accommodation with all the luxuries for a comfortable night's stay. There is a fireplace in the bedroom and electric blankets on the bed, you will never get cold! The view is spectacular, calming you and putting you back down to earth. The staff was very friendly and we had a delicious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gordon M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Very neat, nice breakfast, good host. Perfect for a quick overnight stay, only downside is there is no TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charnay P
Kort verblyf
4.0
Jul 2023

Cold We enjoyed the breakfast, the electric blankets and the heater in the bathroom. The fireplace was nice however we struggled to get it lit the second night. The place was just too cold and we struggled with the door. All in all in a good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elize E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Groot en gerieflike kamers. Kamer no 1 is groot, elegant en baie netjies. Adele en span het ons dadelik tuis laat voel. Heerlike aandete geniet en die ontbyt was ook uit die boonste rakke. Ons perfekte halfpadmerk tussen Pretoria en Ballito.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Britt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hlatikulu-weg 14, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjNzMwYWVmLTU5YWUtNGUyNy1iODYwLTM4MmU5Mzk1OTljMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 14 Hlatikulu Road Mooi River 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -29.228721499701 29.940104484558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang