Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Rectory Hotel and Spa

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Op die hoek van Bull-en Meedingstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Old Rectory Hotel and Spa is in die hartjie van die gewilde dorpie Plettenbergbaai geleë. Die Ou Pastorie is 'n onberispelik gerestoureerde nasionale monument wat in 1777 gebou is en hervorm is tot 'n intieme boetiekhotel.

Verblyf by Old Rectory Hotel word in 2 suite-kategorieë gebied waarvan almal smaakvol versier en gemeubileer is met koninggrootte-beddens. Elkeen van die suites beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en of stort. Elke suite is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi-verbinding, yskassie, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste kan van die binnehuis se spa en restaurant gebruik maak of langs die swembad ontspan.

Die hotel is ook perfek geposisioneer vir dae van pret en verkenning, en bied maklike toegang tot Plett se strande, die Keurbooms-strandmeer en die Robberg-natuurreservaat. Die dorp is bekend vir sy sagte klimaat en gesinsvriendelike atmosfeer asook die geleentheid om seesoogdiere soos walvisse, robbe en dolfyne te sien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Old Rectory Hotel and Spa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rare Earth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Op die hoek van Bull-en Meedingstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Old Rectory Hotel and Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R5 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Op die hoek van Bull-en Meedingstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAycGKm8UZn271ByyYgrLpfAUWcd9H794akNlXiyjIjDviAvUirq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 790 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Corner Bull Street and Meeding Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.056207062398 23.377397475463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang