Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Roastery Guest Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sanette S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Net een woord: Super! Baie lekker gebly, was die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik, naby snelweg om verder te reis. Lekker gebly, baie gerieflik met ons Yorki honde/kind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Netjies en goed toegerus. Baie netjiese en skoon oornagverblyf, veilige parkering, stil buurt. Maklik om jouself in te teken en om in en uit te beweeg. Lekker ligging, net so 1km van twee verskillende sentrums met winkels en restaurante. Die woonstel is langs 'n woonhuis maar jy voel steeds eenkant en privaat. WiFi en Netflix vir vermaak, altwee het goed gewerk. Behalwe vir die yskas, wat met ons besoek 'n groter een met 'n vrieskas was (dus 'n bonus), is alles soos op die foto's en soos beskryf (ons het nie die binnehof gebruik nie, effe vergeet daarvan). Daar was komplimentêre goedjies in die yskas asook 'n paar drankies wat jy op die honesty stelsel kan koop om jou 'n trip winkel toe te spaar as die dors jou skielik pak. Ons sal maklik weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: WEG Louw-straat 22, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1da95bb2c63e5d5dc78c163350f05ca5889f23b1f9f861fba64086084d024e79eec9f80bf3f5626c0eb86c054a1d547dfc08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 22 WEG Louw Street Langenhoven Park 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.091852710467 26.152551223279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang