Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old School Farm House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Old School Farm, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Old School Farm House is 'n selfsorghuis wat ideaal geleë is in Plettenbergbaai. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Slaapkamers kan op versoek anders ingerig word. Die ander badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die eetarea is ingerig met 6 stoele. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n patio met sitplek buite en 'n uitsig oor die swembad. Die swembadarea spog met toegang tot 'n vuurput en 'n ruim tuin wat ideaal is vir pieknieks. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar, die eiendom maak ook gebruik van sonkrag.

Die selfsorghuis word omring deur 'n inheemse kloof, dit is die tuiste van wild soos Loeries en bosbokke wat ideaal is vir fyn waarnemers om raak te sien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Candy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N2, Old School Farm, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Old School Farm House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R7 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Old School Farm, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc77983e5864d1c7d2f4b71b32bc75d1a22ea9926927aeb229e03038f8f6f5e96829174cd3c537da59a50ce7838cc2d337286?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 900 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 N2 Old School Farm, Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 07:00-20:00 10:00 -34.046025516199 23.281471479575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang